Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Beheer Bloedsuiker Vlakke en Verloor Gewig

Beheer Bloedsuiker Vlakke en Verloor Gewig

Gewigsverlies is moeilik – Maar dis byna onmoontlik wanneer bloedsuikervlakke onstabiel is.

Om effektief gewig te verloor moet ons eers ‘n soliede basis bevestig.

Onstabiele bloedsuikervlakke maak enige poging om gewig af te skud soveel moeiliker as wat dit moet wees! Maar deur bloedsuikervlakke onder beheer te kry, kan gewigsverlies baie makliker en meer effektief wees.

Maar wat het bloedsuikervlakke met gewig te doen?

Wanneer ons eet, verander ons liggame verteerbare koolhidrate na glukose (bloedsuiker), wat ons hoofbron van energie is. Bloedsuikervlakke beïnvloed hoe honger en energiek ons voel – twee sleutelfaktore vir eetgewoontes en oefening. Dit beïnvloed ook of ons vet verbrand of stoor.

Die pankreas vervaardig insulien, 'n hormoon wat bloedsuiker na die liggaam se selle vervoer vir energie. Verfynde graan, suiker en koolhidraatryke kosse veroorsaak ‘n vinnige styging in bloedsuiker, wat veroorsaak dat die pankreas baie insulien vrystel.

Hierdie insulien-“inspuiting” sê vir die liggaam om vetopslag te verhoog en vetverbranding te stop. Oormaat insulien kan die bloedsuiker laat daal tot onder normale vlakke, wat lei tot moegheid, honger en ‘n begeerte na meer suiker – en die siklus begin van voor af.

Hoe maak ek dan om dit te verhoed en gewig te verloor?

Hier is 7 goeie wenke om bloedsuikervlakke te beheer:

  1. Pasop vir eenvoudige koolhidrate.

    Eenvoudige koolhidrate soos sukrose, fruktose, laktose en glukose word vinnig opgeneem en kan bloedsuikervlakke laat styg. Wees versigtig vir enige bestanddeel wat op “ose” eindig!

    Leer hoe om die regte koolhidrate te kies…

  2. Wees op die uitkyk vir versteekte suikers.

    Versteekte suikers kom voor in kosse soos brood, tamatiesous, slaaisous, geblikte vrugte en kits soppe.

    Leer hoekom suiker ons laat gewig optel…

  3. Onthou: daar is suiker in drinkgoed ook.

    Drankies soos vrugtesappe en koeldrank bevat baie suiker. Lees etikette aandagtig.

  4. Wat van vetvrye kos?

    Suiker word dikwels bygevoeg aan vetvrye kosse om smaak te herstel, wat bloedsuikervlakke vinnig kan verhoog.

    Pasop vir sogenaamde “gesonde” kosse…

  5. En minder-suiker kosse?

    Lae-suiker ontbytpappe kan steeds hoë kalorieë en eenvoudige koolhidrate bevat wat gewigsverlies belemmer.

    Praktiese maniere om suiker te sny…

  6. En wat dan van suiker-vrye kos?

    “Suikervry” beteken nie dat daar geen natuurlike suikers is nie. Fruktose en heuning bly steeds suiker.

  7. Gebruik Manna Blood Sugar Support

    Manna Blood Sugar Support help om bloedsuikervlakke stabiel te hou, selfs al eet jy iets wat jy normaalweg sou vermy. Dit verlaag die kans op vetopslag en suiker-“crashes”.

    Neem dit saam met etes om suiker stadiger vry te stel in die bloedstroom, en hou insulien-vlakke laag.

Wat is die risiko’s en newe-effekte van Manna Blood Sugar Support?

GEEN! Hierdie aanvulling is natuurlik, organies, en vry van bymiddels. Geen negatiewe newe-effekte nie.

Voordele van Manna Blood Sugar Support

  • Verminder kosdrange en suikerbegeertes.
  • Gee volgehoue energie deur stabiele bloedsuiker.
  • Laat jou toe om lekkernye te geniet sonder gewigstoename.
  • Help jou om ekstra gewig te verloor.
  • Verbeter jou leefstyl en maaltydgenot.
  • Voorkom moegheid ná suikerryke etes.

‘n Natuurlike manier om gesonde bloedsuikervlakke te ondersteun

Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support is die enigste organiese aanvulling vir bloedsuikerondersteuning, wat saam met enige ander medikasie gebruik kan word. Die beheer van bloedsuikervlakke kan help om diabeetverwante probleme te voorkom, insulienweerstandigheid teë te werk of heeltemal te stop en gesonde gewigsverlies aan te help.

What do customers say about Manna Blood Sugar Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I have never used this product before but must say that with a Blood Sugar Reading of over 20 I now dropped to below 10 in one week and making use use of no other medication at all. It is simply the best product ever. Tx Manna for a great product. A real life changer

— Richard (Takealot)

The best blood sugar support product ever, and the weight loss is a BONUS

— Liana

My Diabetes medications were making me ill, so I bought Manna Blood Sugar Support and it has worked very well, keeping my readings stable. I would readily recommend this product. The support I have received from Manna Health has been wonderful.

— Alma Marshall

I have been using the product for 17 days and can not believe the results I am getting. I have lost 3kg already! not to mentiont the Low GI Strawberry shake in my smoothies just amazing!

— Babara Pieters