Bloeddruk en liggaamsgewig gaan dikwels hand-aan-hand.
Die tendens is dat wanneer mens gewig optel, dan styg die bloeddruk vlakke.
Een van die grootste hindernisse van gewigsverlies en hoë bloeddruk, is onstabiele bloedsuiker vlakke. Die bloedsuiker- en bloeddruk vlakke in die liggaam werk in tandem, so wanneer die een opgaan, gaan die ander een ook.
Maar wat dit dan ook beteken is dat hoë bloeddruk terug na normaal gebring kan word deur die bloedsuiker vlakke onder beheer te kry. En wanneer jy dit kan doen, kan dit jou help om daai kilogramme af te skud!
Hier is 5 MAKLIKE STAPPE om bloedsuiker te balanseer, hoë bloeddruk onder beheer te kry, en gewig te verloor…
Stap 1: Oefening
Enige tipe oefening kan help om gewigsverlies te bevorder. Of dit nou draf, stap, swem, fietsry, of tuinmaak is! Dit help om die bloedsuiker vlakke asook die bloeddruk vlakke te reguleer.
Die rede hoekom dit hiervoor help is omdat dit die suiker vanuit die kos wat ons eet verbrand en omskakel in energie in plaas van om die suiker in die liggaam te stoor as vet.
Jy moet minstens 30 minute se oefening kry, ten minste 3 keer per week. Maar as jy elke dag kan oefen, is dit net nog beter.
Stap 2: Eet reg
Volg ‘n dieet wat laag is in kalorieë, laag is in koolhidrate en suikers, en hoog is in gesonde kosse! Dit help om die bloedsuiker vlakke onder beheer te kry, wat dan help dat die hoë bloeddruk ook onder beheer kom.
Kies kosse soos groente en vrugte wat help om jou daaglikse kalorie telling laag te hou, en eet dan daarby ander lae-GI kosse soos egte volgraan brood, en goeie vars vleise soos hoender, bees, of skaap. En dan natuurlik lekker baie vis ook, want dit is propvol omega olies wat baie goed is vir jou gesondheid!
Laai die gratis Manna Dieet e-boek af vir ‘n goeie dieet plan wat jou kan help om jou bloeddruk, bloedsuiker, en liggaamsgewig onder beheer te hou.
Stap 3: Sê koebaai vir slegte gewoontes
Om alkoholiese drankies te drink en tabakprodukte te rook kan baie skade verrig aan jou bloeddruk. Omdat dit jou bloeddruk verhoog, maak dit dit dan ook baie moeilik om gewig te verloor.
Stap 4: Drink genoeg water
Al het ons almal dit al ‘n duisend maal gehoor, drink ons waarskynlik NOGSTEEDS nie die 8 glase water wat ons moet nie. Dit is ongelooflik belangrik om seker te maak jy bly altyd goed gehidreer, want dit verseker dat die liggaam optimaal kan werk.
Wanneer jy water drink spoel dit die gifstowwe uit jou liggaam, en hierdie “detox” is ‘n baie goeie plek om dit begin wanneer jy wil gewig verloor. Dit kan dan help om jou bloedsuiker vlakke, bloeddruk vlakke, en gewigsverlies te verbeter.
Stap 5: Manna Blood Sugar Support
Gebruik 1 of 2 Manna Blood Sugar Support tablette saam met elke ete, en sien die resultate…
Manna Blood Sugar Support help om jou bloedsuiker vlakke op ‘n natuurlike manier te balanseer. Dit kan dan op sy beurt help om jou bloeddruk vlakke ook af te bring, en is dan ook baie goed vir gewigsverlies!
Hoe werk Manna Blood Sugar Support?
Wanneer jy dit saam met ‘n maaltyd neem meng die Manna Blood Sugar Support met die kos wat jy eet om die suiker daarin stadig en egalig in die bloedstroom vry te stel. Dit voorkom dat bloedsuiker vlakke opskiet, wat beteken dat baie minder insulien vrygelaat word, en die kans dat vet gestoor word, word geweldig verminder.
Wat is die risiko’s en newe-effekte van Manna Blood Sugar Support?
GEEN! Manna Blood Sugar Support word gemaak van die peule vanaf die Prosopis (Mesquite) boom, en bevat geen slegte bymiddels nie. Dit beteken dat dit heeltemal natuurlik is, en dat dit gemaak word van organiese bestanddele.
Daarom het dit geen negatiewe uitwerking of newe-effekte op ‘n mens nie.
Wat kry ek daaruit? – Die voordele van Manna Blood Sugar Support
Sodra Manna Blood Sugar Support jou bloedsuiker vlakke stabiliseer:
- Help om bloeddruk vlakke te beheer deur middel van bloedsuiker stabilisering.
- Neem dit kos drange (cravings) weg, omdat jou liggaam nie meer voel asof dit nog suiker benodig vir energie nie.
- Gee dit jou hoër vlakke van energie vir ‘n verlengde tydperk, omdat dit die suiker stadiger en egalig in die bloedstroom vrystel.
- Laat dit jou toe om jou gunsteling sjokolade of soetgoed te geniet elke nou en dan, solank as wat jy ‘n Manna Blood Sugar Support tablet saam met dit neem sodat dit nie jou bloedsuiker te veel verhoog nie.
- Help dit jou om daai ekstra paar kilogram af te skud wat jy nooit kon nie.
- Bied dit jou ‘n hoër gehalte leefstyl omdat Manna Blood Sugar Support jou toelaat om maaltye te geniet saam met vriende en familie wat jy nie altyd sou kon nie, omdat dit jou sou laat gewig optel.
- Dit voorkom dat jy ‘n skielike sugar crash kry, wat daardie moeë gevoel is wat jy kry so uur nadat jy ‘n maaltyd of ‘n peusel happie met baie suiker in geëet het.