Die bekende sêding lei: “Somerlywe word in die winter gemaak”
Dit is egter die waarheid. Ons kan nie eers aan daardie bikini lyf begin werk as dit reeds somer is nie – dan is dit eenvoudig te laat.
Dit is ook ‘n geldige stelling omdat meeste van ons in die wintermaande gewig optel. Dit is dus belangrik om te fokus op winter gewigsverlies. Al kan ons net ons gewig behou in plaas daarvan om ekstra kilogramme aan te sit.
Wat maak winter gewigsverlies anders?
Winter gewigsverlies behels ander kosse as om gewig in die warmer maande van somer te verloor. Nie net omdat sekere kosse moeiliker verkrygbaar in die winter is nie, maar ook omdat die liggaam anders reageer op verskillende kosse – afhangende van die weer.
So wat moet ek doen vir winter gewigsverlies?
In die winter is ons gewoonlik lus vir kosse wat ons liggaam warm maak. Sop en gekookte, warm disse is waarvoor ons lus is. Deur die regte kosse in die wintermaande te eet kan jou liggaam reinig, energievlakke ‘n hupstoot gee en uiteindelik tot gewigsverlies lei.
Hier is hoe dit gedoen word:
-
Eet vir hitte
Gaan vir seisoenale, plaaslike kosse. Eet meer groentes met digte wortels, wintergroente en kwaliteit dierprodukte. Gebruik kruie en speserye om jou disse warmer te maak. Neem die Manna Blood Sugar Support aanvulling saam met elke ete om drange te onderdruk.
-
Vette om maer te maak
Gesonde vette help voedingstowwe opneem en bevorder 'n gesonde senuweestelsel.
Maak seker die vette wat jy eet is:
- Mono-onversadigde vette
- Poli-onversadigde vette
- Regte versadigde vette
Bly weg van gehidrogeneerde en transvette.
Goeie bronne:
- Olywe en olyfolie
- Amandels
- Avokados
- Salm
- Okkerneute
- Ansjovis
- Vlassade en hennepsade
- Botter van gras-gevoerde beeste
- Onverfynde klapperolie
-
Soetigheid wat verslankend is
Kies gesonde soetgroente soos beet, patat, pampoen en skorsies. Of gebruik die Manna Low GI Shake as alternatief wat eetlus onderdruk.
-
Slaap genoeg
Kry genoeg slaap voor middernag. Dit bevorder ‘n stabiele gemoed, verminder peuselhappies en verbeter jou metabolisme.
-
Oefen gereeld
Doen kort, intensiewe oefening by die huis:
- Spring Tou
- Klim Trappe
- Plank
- Dans
- “Lunges”
- Waterbottel Gewigte
- Lig die Knieë
- Ster-spronge
-
Neem Manna Blood Sugar Support
Hoe beheer mens bloedsuiker om gewig te verloor?
Maak leefstyl veranderinge soos:
- Vermy eenvoudige koolhidrate en verborge suikers.
- Moenie jouself uithonger nie – dit veroorsaak kortisol en lae bloedsuiker.
- Oefen minstens 4 keer per week vir 30-45 minute.
- Neem Manna Blood Sugar Support met elke ete.
Wat is Manna Blood Sugar Support?
‘n Natuurlike aanvulling uit Prosopis (Mesquite) peule sonder chemiese newe-effekte.
Hoe werk dit?
Dit vertraag die suikeropname in die bloed en verlaag insulienbehoefte.
Gebruik dit saam met ‘n gesonde eetplan om bloedsuikervlakke stabiel te hou.
Voordele:
- Normaliseer bloedsuiker.
- Vertraag glukose-opname.
- Verlaag insulienbehoefte.
- Bevorder hoë energievlakke.