Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

5 Redes vir Winter Gewigstoename

5 Redes vir Winter Gewigstoename

Ons almal tel gewig op gedurende die winter – maar hoekom?

Ons besef dit dalk nie tydens die winter nie. Maar sodra dit begin warmer word en ons pas ons somersklere aan, dan pas alles nie soos laasjaar nie as gevolg van winter gewigstoename!

Dan tref dit ons… Die winter was nie goed vir ons gewig nie.

Hier is 5 redes vir winter gewigstoename:

  1. Dit was te koud vir oefening

    Jy is beslis nie alleen wanneer jy so dink oor hierdie nommer een nie. Dit is moeilik om jouself te motiveer om te gaan oefen wanneer dit voel of jou neus gaan vries wanneer jy buite kom. Wie wil nou na die gim gaan voor die son nog oop is voor werk? Maar nou terwyl jy jou knope probeer vasmaak, voel dit nie so koud nie of hoe?

  2. Die heerlike vashou van koesterkos

    Wanneer die motor se termometer net een syfer lees is jou laaste gedagte om ‘n slaai te eet! Jy is lus vir warm koesterkos, ‘n heerlike bredie of ‘n romerige bak pasta klink mos ideaal vir wanneer dit bibber koud is?

    Oor die algemeen is dit nie ‘n slegte idee nie, want warm kos verhoog die liggaam se temperatuur, maar dit is belangrik om streng porsiebeheer toe te pas, veral wanneer jy nie oefening inkry nie.

  3. Warm bederwe

    “Hot Chocolate”, die Afrikaans beskryf nie die soete verleiding so goed soos die Engels nie! Dit is die beste manier om die dag mee te begin, dan weer enetjie so teen elf uur, maar dan saam met ‘n paar “choc chip” koekies vir ‘n oggend peusel.

    Wat van ‘n ontwerpers late van die nuwe koffie winkel om die draai van jou werk, dit is net die regte medisyne om jou die middag te help met die koue. Maar het jy al gedink wat al hierdie verleidings aan jou kalorie inname kan doen? En ongelukkig kan dit in ‘n gewoonte ontaard . . .

  4. Vars groente en vrugte – waar kry ek dit in die winter?

    Gedurende die warmer maande is daar vars produkte, groene en vrugte oral te kry, en gewoonlik nie te duur nie. Gedurende die winter is vars groente en vrugte nie so maklik beskikbaar nie, maar daar is ander opsies!

    Hierdie ander opsies is gewoonlik propvol suiker en ook gelaai met te veel koolhidrate, en bevat heelwat kalorieë.

  5. Jou metabolisme is jou grootste vyand

    ‘n Vinnige metabolisme is ‘n goeie ding? Gewoonlik ja, maar gedurende die winter vermeerder jou metabolisme se werk om jou liggaam warm te hou.

    Dit beteken dat jy meer kos nodig het om te voldoen aan die energie wat jy benodig. Jy neem meer kalorieë in, te veel vir selfs jou vinnige metabolisme. Die gevolg is gewigstoename ongeag jou vinnige metabolisme.

Hoe verloor ek daardie ekstra kilogramme van winter gewigstoename vinnig en effektief?

Die beste en mees effektiewe manier om gewig te verloor is om jou kalorie-inname te beheer, en jou bloedsuiker te balanseer. Om minder kalorieë te gebruik as wat jy benodig sal sorg vir gesonde gewigsverlies.

Laai sommer nou die gratis Manna Eetplan af, die effektiewe plan kan jou help om al daardie wintervetjies af te skud. Paar dit saam met ‘n goeie oefenroetine wat sorg dat jy ten minste 3 keer ‘n week, vir minstens 30 minute aktief is – dan is jy op die regte spoor!

En dan die geheime wapen – die Manna Blood Sugar Support.

Wat is Manna Blood Sugar Support?

Die Manna Blood Sugar Support is ‘n natuurlike gesondheidsaanvulling wat uit die peule van die Prosopis (Mesquite) boom gemaak word, en dit het geen negatiewe newe-effekte soos baie chemiese alternatiewe het nie.

Hoe werk Manna Blood Sugar Support?

Manna Blood Sugar Support meng met die kos wat ons eet en stel die suiker stadig uit hierdie kos in die bloedstroom vry. Wat dit beteken, is dat die bloedsuikervlakke in die liggaam nie skielik opskiet nie, en die pankreas nie hoef ‘n klomp insulien vry te laat nie.

Nog ‘n ding om te doen wanneer jy probeer om jou bloedsuikervlakke stabiel te kry, is om op te hou om die ongelooflike effek van die Manna Blood Sugar Support te bestry deur dinge te eet wat heeltyd probeer om jou bloedsuikervlakke te skiet.

Neem dan ‘n Manna Blood Sugar Support tablet of twee met elke ete, en dit sal help om te verhoed dat jou bloedsuiker deur die dak skiet.

Low GI Shake

Al die nodige nutriënte om enige maaltyd van die dag te vervang

Manna Low GI Shake

Manna Low GI Shake kan ʼn maaltyd vervang sonder dat jy nodige nutriënte en energie verloor. Dit help ook om jou bloedsuikervlakke te beheer.

What do customers say about Manna Low GI Shake?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I love my shakes and it keeps me full – sometimes I add fruit even Oats or Chia seeds – also delicious on its own!

— Verna

This product really keeps the hunger under control.

— Maria van Niekerk

Manna shakes are really great! my breakfast and lunch go to meals including weekends. No more cravings or binge eating and I feel good

— Jackie van der Merwe

I really enjoy this shake, its filling, tastes good and keeps you going longer between meals. Great stuff; great product.

— Frank

I normally have a sweet tooth, but since I started to use Manna Shake no cravings and especially no cravings for sugar. Already after a week could feel a major difference on how My clothes fit-Manna shake works!

— Hennie

The best shake, keeps me full of energy and I love what the fibre does to me. Pleasant to drink.

— Lily

Excellent product! Use it as breakfast, lunch and before I cycle. Do not crave chocolates or any sweets as I used to. Provides good energy when I cycle long distances. Will keep on using the shake.

— Stella

I love this great tasting shake!! It makes me feel healthy and it stabilizes my blood sugar. Would highly recommend it to anyone!

— Jolene