Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Verloor Gewig Sonder die Konstante Honger

Verloor Gewig Sonder die Konstante Honger

Dit is bitter moeilik om gewig te verloor as ons konstant honger bly.

Om minder te eet en minder kalorieë in te neem is altyd deel van enige gewigsverlies poging.

Die probleem is egter dat dit ons honger kan laat voel. Baie keer is dit moeilik om te bepaal of ons honger of net eenvoudig verveeld is. In beide gevalle, wanneer ons wil gewig verloor, is dit belangrik om ons hongerte te beheer.

Hier is 9 eenvoudige wenke om die honger te beheer en gewigsverlies so bietjie makliker te maak…

  1. Hoeveel eet jy? Skryf dit neer

    Dit help om te identifiseer wanneer en watter tye jy honger voel. Dit kan jou ook help om te bepaal wat die sneller trek vir daardie hongertes, en wat jou lus maak om te eet, asook wat sorg dat jy meer en onnodig eet.

  2. Moenie ontbyt oorslaan nie

    Eet ‘n gesonde ontbyt, wat ‘n protein, suiwel en volgraan produk insluit. Dit sal help met die hongerpyne sodra jy wakker word. Om ‘n gesonde en gebalanseerde ontbyt te eet verhoed dat jy honger raak later in die oggend. ‘n Goeie ontbyt sal verhoed dat jy teen so tien uur se kant begin peusel en ooreet met middagete.

  3. Eet jou groente

    Maak seker dat die helfte van jou aandete en middagete uit groente bestaan. Dit hou jou versadig vir ‘n langer tyd met minder kalorieë.

  4. Kies gesonde peusel happies

    Peusel tussen maaltye is nie altyd ‘n dilemma wanneer jy gewig wil verloor nie. Bly weg van geprosseseerde kosse, suiker en verfynde peuselhappies en kies liewer gesonde opsies. ‘n Goed gebalanseerde peulhappie kan sorg vir die hongerpyne tussen etes, asook om nie soveel te eet met jou volgende maaltyd nie.

  5. Maaltyd beplanning

    Vooraf verpakte gesonde maaltye, veral vir werk, met die korrekte porsie groottes kan van uiters belangrike hulp wees wanneer jy gewig wil verloor. Dit beteken jy hoef nie voor elke maaltyd daaraan te dink nie, en deesdae is ons verstande mos erg oorlaai. Beplanning is absoluut die logiese en praktiese oplossing. Dit help ook om tyd te bespaar gedurende die dag. ‘n Goeie alternatief is natuurlik die Manna Shake – jy kan selfs tot twee maaltye vervang vir maklike gewigsverlies.

  6. Hou op eet wanneer jy vol is

    Heelwat van ons maak die fout om die bord kos klaar te eet, selfs al voel ons halfpad deur ons is vol. Skep kleiner porsies op, eet stadiger terwyl jy fokus op jou honger. Hierdie eenvoudige manier sal jou help om te besef wanneer jy regtig genoeg geëet het – hou dan op eet.

  7. Vesel en Proteïen

    Vesel en proteïen is kos wat jou versadig maak, en vir langer tye laat versadig voel. Vervang van jou koolhidrate met meer vesel en proteïen – dit verminder daardie erge hongerte in die loop van die dag.

  8. Drink genoeg water

    Maak seker dat jy genoeg water deur die dag drink om jou liggaam gehidreer te hou. Heelwat kere dink ons dit is ‘n hongerte wat ons oorval, en dan is dit eintlik net ‘n groot dors. Water help ook om jou versadig te laat voel.

  9. Gebruik Manna Blood Sugar Support

    Wanneer dit kom by bloedsuiker vlakke stabiliseer vir gewigsverlies, dan is Manna Blood Sugar Support jou beste vriend.

    Dit is doelgemaak vir spesifiek hierdie doel. Manna Blood Sugar Support word gemaak vanuit die peul van die Prosopis boom, en daar word geen ander snert bygevoeg nie. Dit beteken ook dat dit heeltemal natuurlik en organies is.

    Wanneer jy Mfanna Blood Sugar Support saam met ‘n maaltyd neem, verlaag dit die GI van die kos met soveel as 43%.

    Siende dat jy probeer om jou bloedsuiker te stabiliseer sodat jy kan gewig verloor, is hierdie NET die ding wat jy benodig.

    Selfs al eet jy so nou en dan ‘n sny vars witbrood, of ‘n koekie saam met jou koppie koffie, of ‘n yskoue gaskoeldrank op ‘n warm dag – dan is Manna Blood Sugar Support steeds daar om te sorg dat jou bloedsuiker vlakke nie heeltemal handuit ruk nie.

    En om alles nog beter te maak, word Manna Blood Sugar Support hier binne in JOU EIE LAND gemaak – van begin tot einde. Vandat ons die Prosopis peule oes daar in die Noord-Kaap, tot waar ons dit vervaardig en uitstuur na jou hier vanuit die pragtige Kaap!

    Dit is een van bitter min produkte in die hele wêreld wat regtig werk om bloedsuiker vlakke so effektief te beheer.

‘n Natuurlike manier om gesonde bloedsuikervlakke te ondersteun

Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support is die enigste organiese aanvulling vir bloedsuikerondersteuning, wat saam met enige ander medikasie gebruik kan word. Die beheer van bloedsuikervlakke kan help om diabeetverwante probleme te voorkom, insulienweerstandigheid teë te werk of heeltemal te stop en gesonde gewigsverlies aan te help.

What do customers say about Manna Blood Sugar Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I have never used this product before but must say that with a Blood Sugar Reading of over 20 I now dropped to below 10 in one week and making use use of no other medication at all. It is simply the best product ever. Tx Manna for a great product. A real life changer

— Richard (Takealot)

The best blood sugar support product ever, and the weight loss is a BONUS

— Liana

My Diabetes medications were making me ill, so I bought Manna Blood Sugar Support and it has worked very well, keeping my readings stable. I would readily recommend this product. The support I have received from Manna Health has been wonderful.

— Alma Marshall

I have been using the product for 17 days and can not believe the results I am getting. I have lost 3kg already! not to mentiont the Low GI Strawberry shake in my smoothies just amazing!

— Babara Pieters