Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

6 Wenke Vir Nuwejaars Gewigsverlies

6 Wenke Vir Nuwejaars Gewigsverlies

“Nuwe jaar, nuwe ek.”

Ons almal het al hierdie drastiese stelling gehoor – of dalk selfs al gesê!

Hoewel dit ‘n baie goeie doel is om na te streef, is daar baie meer eenvoudige maniere vir gewigsverlies en om ons gesondheids- en dieet doele behaal.

Om dit makliker te maak, kan ons kyk na bereikbare doelwitte…

Daar is slegs twee hoof doelwitte wat jy moet bereik vir gewigsverlies, en dit is:

  • Bly binne perke van jou daaglikse kalorie toelaag.
  • Maak altyd seker dat jou bloedsuiker vlakke stabiel is.

Hoekom is dit belangrik?

Ons almal weet nou al hoekom dit belangrik is om jou kalorieë dop te hou, want gewigsverlies hang grootliks af van: Verbrand meer kalorieë as wat jy inneem.

Maar waarom moet jy jou bloedsuiker vlakke onder beheer hou? Waaroor gaan dit?

Dis eenvoudig – hoë bloedsuiker vlakke veroorsaak dat die liggaam vet stoor! Dit gebeur wanneer ons kos eet wat koolhidrate of suiker bevat, wat dan veroorsaak dat die bloedsuiker vlakke die hoogte in opskiet.

Die liggaam stel dan insulien vry, wat die hormoon is wat bloedsuiker vlakke onder beheer hou.

Die insulien kry jou hoë bloedsuiker vlakke terug na normaal deur die suiker te gebruik vir onmiddellike energie, en die res te stoor as vet.

So nou weet jy hoekom dit so UITERS BELANGRIK is om jou bloedsuiker vlakke onder beheer te hou vir gewigsverlies.

Hoe hou ek my kalorie inname en bloedsuiker vlakke onder beheer?

Hierdie 6 wenke vir gewigsverlies is presies wat jy nodig het om jou op die regte pad te hou…

  1. Wees slim met jou beplanning

    “Wat eet ons vanaand?” moet nie ‘n vreesaanjaende vraag te wees nie. Wanneer jy ‘n gesonde eetplan het, is dit maklik om vooruit te beplan en seker te maak jy het al die bestanddele vir die volgende paar dae se maaltye.

    Wanneer jy weet wat jou volgende maaltyd is en reeds die bestanddele het, is daar minder kans dat jy toegee aan versoeking soos wegneemetes.

  2. Word bewus van porsie grootte

    Te veel van ‘n goeie ding is nie altyd goed nie. Selfs gesonde kosse bevat kalorieë, so wees bewus van porsiegroottes.

    Weeg jou kos by die huis om te leer skat. Dit help wanneer jy nie ‘n skaal het nie. Geniet jou lekkernye, maar binne perke.

  3. Behou ‘n balans

    Moenie kitsdieë probeer nie. Volg eerder ‘n volhoubare, gebalanseerde dieet wat jy op die langtermyn kan volhou.

  4. Kry iemand om dit saam met jou te doen

    Dis makliker om gewig te verloor as jy nie alleen is nie. Moedig jou maat of gesin aan om saam met jou gesond te eet en aktief te wees.

  5. Aanvaar glipsies, maar moenie dit ‘n gewoonte maak nie

    As jy uitsonderings maak, moenie jouself straf nie. Gaan net weer voort op jou gesonde roete.

  6. Manna Blood Sugar Support

    Hierdie produk help om bloedsuiker vlakke stabiel te hou, sodat jy vetverbranding kan bevorder en meer energie het tydens oefening.

‘n Natuurlike manier om gesonde bloedsuikervlakke te ondersteun

Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support is die enigste organiese aanvulling vir bloedsuikerondersteuning, wat saam met enige ander medikasie gebruik kan word. Die beheer van bloedsuikervlakke kan help om diabeetverwante probleme te voorkom, insulienweerstandigheid teë te werk of heeltemal te stop en gesonde gewigsverlies aan te help.

What do customers say about Manna Blood Sugar Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I have never used this product before but must say that with a Blood Sugar Reading of over 20 I now dropped to below 10 in one week and making use use of no other medication at all. It is simply the best product ever. Tx Manna for a great product. A real life changer

— Richard (Takealot)

The best blood sugar support product ever, and the weight loss is a BONUS

— Liana

My Diabetes medications were making me ill, so I bought Manna Blood Sugar Support and it has worked very well, keeping my readings stable. I would readily recommend this product. The support I have received from Manna Health has been wonderful.

— Alma Marshall

I have been using the product for 17 days and can not believe the results I am getting. I have lost 3kg already! not to mentiont the Low GI Strawberry shake in my smoothies just amazing!

— Babara Pieters