Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Praktiese Maniere Om Suiker Te Sny Vir Gewigsverlies

Praktiese Maniere Om Suiker Te Sny Vir Gewigsverlies

‘n Enkele teelepel suiker bevat 16 kalorieë!

Dit klink dalk nie na baie nie, maar dit is skrikwekkend hoe vinnig dit ophoop tot ‘n massiewe hoeveelheid!

Maar die HEEL EERSTE ding om te besef – suiker is nie net tafelsuiker nie. Dit is al die versteekte suiker in kosse – of dit nou soet proe of nie. Skyfies, souse en marinades. sout koekies, ensovoorts. Wanneer ‘n mens wil gewig verloor, maak elke liewe kalorie saak.

Hier is 5 maniere waarop ons suiker kan vermy en meer effektief gewig kan verloor…

1. Verstaan die verband tussen suiker en ‘n toename in gewig

Wanneer ons in ag neem dat alle diëte neerkom daarop dat mens meer kalorieë verbrand as wat mens eet, is dit nie so moeilik om te verstaan hoekom suiker maak dat ons gewig optel nie. Suiker in kos maak dat dit outomaties hoër is in kalorieë wat baie slegte nuus is wanneer jy probeer hou by jou daaglikse kalorie toelaag.

Suiker veroorsaak ook dat die pankreas meer insulien afskei, wat ‘n hormoon is wat die liggaam help om suiker te verwerk om as energie gebruik te word. Ongelukkig stoor die liggaam enige suiker wat nie as energie gebruik word nie as vet in die selle.

2. Kry die gewigsverlies formule onder die knieg

Die algemene reël is dat as jy 3500 kalorieë verbrand, verbrand jy omtrent 0.5kg vet. Dit beteken dat as jy 10 teelepels suiker per dag uitsny, sny jy 160 kalorieë per dag uit jou dieet. Dit kom neer op 1120 kalorieë per week. Wat beteken dat jy ‘n konstante 0.05kg kan verloor elke 3 weke deur slegs 10 teelepels suiker per dag minder in te neem! Jy kan natuurlik meer vet verbrand deur nog meer suiker uit te sny.

3. Ken die algemene bronne van suiker

Die heel eerste stap om te neem wanneer jy suiker in jou dieet wil verminder is om die algemene en vanselfsprekende bronne van suiker uit jou dieet te sny. Of selfs net baie te verminder.

Kyk na dinge soos koeldrank, vrugtesap, koek, koekies, roomys, en ander sulke lekker soetgoed. Hierdie kosse en drankies is baie hoog in suiker. Probeer hulle sover moontlik vermy, of te beperk na een of twee keer per week, maar dan ook net in klein hoeveelhede.

4. Pasop vir slinkse, versteekte suiker

Daar is baie kosse wat glad nie soet smaak nie, maar baie suiker bevat. Dit is soms kosse of souse wat ons nie eers dink is ongesond nie. Pasop vir dinge soos slaaisous, tamatie sous, mayonnaise, aartappel skyfies, en ander verwekte kosse wat nie soet smaak nie.

Lees die etiket op die verpakking om te kyk hoeveel suiker daar in is. Dit mag jou dalk net stom slaan!

5. Voorkom die suiker-lus met Manna Blood Sugar Support

Gebruik 1 of 2 Manna Blood Sugar Support tablette saam met elke ete, en sien die resultate…

Hoe werk dit?

Wanneer jy dit saam met ‘n maaltyd neem meng die Manna Blood Sugar Support met die kos wat jy eet om die suiker daarin stadig en egalig in die bloedstroom vry te stel. Dit voorkom dat bloedsuiker vlakke opskiet, wat beteken dat baie minder insulien vrygelaat word, en die kans dat vet gestoor word, word geweldig verminder.

Sodra die bloedsuiker vlakke stabiel is, dan daal jou bloedsuiker nie skielik nie en smeek jou liggaam nie jou vir suiker om te gebruik as energie nie. So dit verminder suiker-lus geweldig!

Wat is die risiko’s en newe-effekte van Manna Blood Sugar Support?

GEEN! Manna Blood Sugar Support word gemaak van die peule vanaf die Prosopis (Mesquite) boom, en bevat geen slegte bymiddels nie. Dit beteken dat dit heeltemal natuurlik is, en dat dit gemaak word van organiese bestanddele. Daarom het dit geen negatiewe uitwerking of newe-effekte op ‘n mens nie.

Wat kry ek daaruit? Die voordele van Manna Blood Sugar Support

Sodra Manna Blood Sugar Support jou bloedsuiker vlakke stabiliseer:

  • Neem dit kos drange (cravings) weg, omdat jou liggaam nie meer voel asof dit nog suiker benodig vir energie nie.
  • Gee dit jou hoër vlakke van energie vir ‘n verlengde tydperk, omdat dit die suiker stadiger en egalig in die bloedstroom vrystel.
  • Laat dit jou toe om jou gunsteling sjokolade of soetgoed te geniet elke nou en dan, solank as wat jy ‘n Manna Blood Sugar Support tablet saam met dit neem sodat dit nie jou bloedsuiker te veel verhoog nie.
  • Help dit jou om daai ekstra paar kilogram af te skud wat jy nooit kon nie.
  • Bied dit jou ‘n hoër gehalte leefstyl omdat Manna Blood Sugar Support jou toelaat om maaltye te geniet saam met vriende en familie wat jy nie altyd sou kon nie, omdat dit jou sou laat gewig optel.
  • Voorkom dit dat jy ‘n skielike “sugar crash” kry, wat daardie moeë gevoel is wat jy kry so uur nadat jy ‘n maaltyd of ‘n peusel happie met baie suiker in geëet het.

Daar is nog vele meer voordele van Manna Blood Sugar Support, maar as jy nog steeds nie dink dat jy hierdie “No-Brainer” aanvulling benodig om jou te help gewig verloor nie… dan moet jy die artikel weer lees!

‘n Natuurlike manier om gesonde bloedsuikervlakke te ondersteun

Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support is die enigste organiese aanvulling vir bloedsuikerondersteuning, wat saam met enige ander medikasie gebruik kan word. Die beheer van bloedsuikervlakke kan help om diabeetverwante probleme te voorkom, insulienweerstandigheid teë te werk of heeltemal te stop en gesonde gewigsverlies aan te help.

What do customers say about Manna Blood Sugar Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I have never used this product before but must say that with a Blood Sugar Reading of over 20 I now dropped to below 10 in one week and making use use of no other medication at all. It is simply the best product ever. Tx Manna for a great product. A real life changer

— Richard (Takealot)

The best blood sugar support product ever, and the weight loss is a BONUS

— Liana

My Diabetes medications were making me ill, so I bought Manna Blood Sugar Support and it has worked very well, keeping my readings stable. I would readily recommend this product. The support I have received from Manna Health has been wonderful.

— Alma Marshall

I have been using the product for 17 days and can not believe the results I am getting. I have lost 3kg already! not to mentiont the Low GI Strawberry shake in my smoothies just amazing!

— Babara Pieters