Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Hoe Om Suiker Uit te Sny en Gewig te Verloor

Hoe Om Suiker Uit te Sny en Gewig te Verloor

Om gewig te verloor is al klaar ‘n stryd, maar ‘n liefde vir suiker maak dit nog soveel moeiliker.

Die probleem is dat suiker so ‘n groot deel van ons daaglikse dieët word dat ons nie eers weet in watter kosse dit voorkom en in watter kosse nie. Baie mense is onder die indruk dat suiker heeltemal moet uitgesny word, maar dit is nie noodwendig nodig nie. Deur net minder daarvan in te kry, sal dit al klaar baie help om gewig te verloor.

Wanneer dit kom by suiker uitsny om gewig te verloor is dit meestal makliker gesê as gedaan.

So hier is 7 maklike wenke om te help…

  1. Lees die etiket vir suiker inhoud.

  2. Die voedings tabel op kos etikette is jou vriend. ‘n Maklike manier om jou kos te kies is om uit te kyk vir kosse wat minder as 10 g suiker per 100 g bevat. Kyk ook uit vir die ander name vir suiker, soos sukrose, maltose en dekstrose.

  3. Verminder jou suiker inname geleidelik.

  4. Dit is beter om geleidelik minder suiker te begin eet as om dit dadelik uit jou dieët te sny. Probeer die hoeveelheid suiker wat jy by kos en koeldrank voeg halveer, sodat jou smaakknoppies en brein kans kan kry om aan te pas by kosse wat minder soet is.

  5. Bly weg van versoete gaskoeldrank en vrugtesappe.

  6. Ons fokus gewoonlik so op wat ons eet dat ons heeltemal vergeet van wat ons drink. Gaskoeldrank en vrugtesappe kan geweldig baie suiker bevat, en bevat soms dieselfde hoeveelheid kalorieë as ‘n hele ete! Maak dus seker dat jy hierdie tipe drankies beperk.

  7. Verruil jou ontbytpap vir hawermout.

  8. Ontbyt pappe is gewoonlik gelaai met bygevoegde suiker en dit bevat gewoonlik nie so baie vesel as wat hulle beweer nie. ‘n Beter opsie vir ontbyt is ‘n bakkie warm hawermout, omdat dit min suiker en baie vesel bevat. As jy iets soets wil hê, eet ‘n vars vrug daarmee saam.

  9. Eet lae-kalorie peuselhappies.

  10. Peuselhappies is ‘n belangrike deel van ‘n gewigsverlies dieët, omdat dit keer dat jy tussen etes honger word. Dit is belangrik om seker te maak dat dit gesond is en so min as moontlik kalorieë bevat. Maak seker dat jy vooraf beplan en jou peuselhappies vir die dag inpak sodat jy nie nodig het om na ‘n hoë-suiker peuselhappie te gryp as jy deur die loop van die dag honger voel of energie nodig het nie.

  11. Verminder suiker in resepte.

  12. Probeer die hoeveelheid suiker in jou kos verminder deur dit te vervang met dinge soos appelsap en soet speserye soos kaneel, neutmuskaat en appeltert spesery te vervang.

  13. Manna Blood Sugar Support

Wat is Manna Blood Sugar Support?

Die Manna Blood Sugar Support is ‘n natuurlike gesondheid aanvulling wat uit die peule van die Prosopis (Mesquite) boom gemaak word, en dit het geen negatiewe newe-effekte soos baie chemiese alternatiewe het nie.

Hoe werk Manna Blood Sugar Support?

Manna Blood Sugar Support meng met die kos wat ons eet en stel die suiker stadig uit hierdie kos in die bloedstroom vry. Wat dit beteken, is dat die bloedsuiker vlakke in die liggaam nie skielik opskiet nie, en die pankreas nie hoef ‘n klomp insulien vry te laat nie.

Nog ‘n ding om te doen wanneer jy probeer om jou bloedsuikervlakke stabiel te kry, is om op te hou om die ongelooflike effek van die Manna Blood Sugar Support te bestry deur dinge te eet wat heeltyd probeer om jou bloedsuikervlakke te skiet.

Neem dan ‘n Manna Blood Sugar Support tablet of twee met elke ete, en dit sal help om te verhoed dat jou bloedsuiker deur die dak skiet.

‘n Natuurlike manier om gesonde bloedsuikervlakke te ondersteun

Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support is die enigste organiese aanvulling vir bloedsuikerondersteuning, wat saam met enige ander medikasie gebruik kan word. Die beheer van bloedsuikervlakke kan help om diabeetverwante probleme te voorkom, insulienweerstandigheid teë te werk of heeltemal te stop en gesonde gewigsverlies aan te help.

What do customers say about Manna Blood Sugar Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I have never used this product before but must say that with a Blood Sugar Reading of over 20 I now dropped to below 10 in one week and making use use of no other medication at all. It is simply the best product ever. Tx Manna for a great product. A real life changer

— Richard (Takealot)

The best blood sugar support product ever, and the weight loss is a BONUS

— Liana

My Diabetes medications were making me ill, so I bought Manna Blood Sugar Support and it has worked very well, keeping my readings stable. I would readily recommend this product. The support I have received from Manna Health has been wonderful.

— Alma Marshall

I have been using the product for 17 days and can not believe the results I am getting. I have lost 3kg already! not to mentiont the Low GI Strawberry shake in my smoothies just amazing!

— Babara Pieters