Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Hoe Om Die Suiker Drange Te Oorwin

Hoe Om Die Suiker Drange Te Oorwin

Dit klink dalk makliker gesê as gedaan…

Maar sodra ons erken dat ons wel ‘n probleem het wanner dit kom by suikerdrange, is die res eintlik baie maklik.

Ons probeer soms om dit mooi te stel – ons het net ‘n “soettand” of iets soortgelyks. Maar dan kom ons een dag tot die besef dat dit ‘n groter probleem is as wat ons gedink het…

Die waarheid is dat baie van ons eintlik verslaaf is aan suiker, sonder dat ons dit besef. Daai “cravings” wat jy kry vir sjokolade of soetgoed? Dis amper soos onttrekkingsimptome!

Wanneer is suikerdrange ‘n verslawing?

Soms is daar ‘n fyn lyn tussen om nou en dan iets soets te geniet en ‘n ware verslawing. Die aanbevole limiet is 6–9 teelepels suiker per dag, maar dit sluit álle vorme van suiker in – nie net dit wat jy in koffie gooi nie.

Wanneer jy suiker begin uitsny, is dit normaal dat jou liggaam drange ervaar omdat dit gewoond is aan hoë suikerinname.

Hier is 6 wenke om suikerdrange te beveg:

  1. Prop die proteïene in

    Proteïen hou jou versadig sonder bloedsuiker-spikes. Goeie proteïen-peuselhappies sluit neute, sade en avokado in.

  2. Trek jou aandag af

    Verveling lei dikwels tot eet. Bly besig – gaan stap, doen iets produktief, of vind ‘n stokperdjie.

  3. Leer kosetikette lees

    Let op vir verborge suikers soos:

    • Bruinsuiker
    • Vrugtesapkonsentraat
    • Stroop
    • Fruktose
    • Dekstrose
    • Laktose
    • Maltose
    • Heuning
  4. Kies die regte koolhidrate

    Vermy eenvoudige (verfynde) koolhidrate en fokus op komplekse koolhidrate soos volgraan, bone en groente – dit gee jou volhoubare energie sonder suikerpieke.

  5. Moenie val vir vals suikers nie

    Vermy kunsmatige versoeters soos aspartaam. Goeie natuurlike alternatiewe sluit Stevia en Xylitol in.

  6. Manna Blood Sugar Support

    Manna Blood Sugar Support help om bloedsuiker stabiel te hou en onderdruk drange. Neem 1–2 tablette met elke ete om jou eetlus te beheer.

    • Stabiliseer bloedsuikervlakke en hou jou langer versadig – wat help met natuurlike gewigsverlies.
    • Beheer cravings en help jou wegbly van lekkernye.
    • Hou jou energievlakke konstant, selfs op ‘n dieet.
    • Verlaag die glukemiese indeks (GI) van kos met tot 43% wanneer dit saam met maaltye geneem word.

‘n Natuurlike manier om gesonde bloedsuikervlakke te ondersteun

Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support is die enigste organiese aanvulling vir bloedsuikerondersteuning, wat saam met enige ander medikasie gebruik kan word. Die beheer van bloedsuikervlakke kan help om diabeetverwante probleme te voorkom, insulienweerstandigheid teë te werk of heeltemal te stop en gesonde gewigsverlies aan te help.

What do customers say about Manna Blood Sugar Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I have never used this product before but must say that with a Blood Sugar Reading of over 20 I now dropped to below 10 in one week and making use use of no other medication at all. It is simply the best product ever. Tx Manna for a great product. A real life changer

— Richard (Takealot)

The best blood sugar support product ever, and the weight loss is a BONUS

— Liana

My Diabetes medications were making me ill, so I bought Manna Blood Sugar Support and it has worked very well, keeping my readings stable. I would readily recommend this product. The support I have received from Manna Health has been wonderful.

— Alma Marshall

I have been using the product for 17 days and can not believe the results I am getting. I have lost 3kg already! not to mentiont the Low GI Strawberry shake in my smoothies just amazing!

— Babara Pieters