Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

7 Wenke Om Gewigstoename Weg te Hou

7 Wenke Om Gewigstoename Weg te Hou

Hoekom kom die gewig wat ons verloor altyd weer terug na ‘n dieet?

Daar is talle kitsdiëte daar buite wat help om vinnig ‘n paar kilogram af te skud. Maar die probleem is gewigstoename en om seker te maak dat die verlore gewig nie weer terugkom nie …

Daar is geen twyfel dat baie van hierdie diëte heel goed werk nie, maar die meeste van hulle is nie volhoubaar oor die langtermyn nie.

Hulle werk fantasties om ‘n hele paar kilo’s af te skud binne ‘n paar weke, maar hoe maak mens seker dat die gewig wat mens verloor verlore bly?

Die eenvoudige antwoord: ‘n Volhoubare, gesonde leefstyl.

Om ‘n volhoubare gesonde lewenstyl ‘n realiteit te maak, moet ‘n paar veranderinge aangebring word en ou gewoontes moet vervang word met nuwes.

Dit kan oorweldigend wees en die moeilikste deel is gewoonlik om net aan die gang te kom.

So hier is 7 eenvoudige wenke om gewigstoename weg te hou en jou op die regte spoor te sit…

  1. Bly weg van verwerkte kosse

    Verwerkte kosse word gelaai met verfynde koolhidrate en suikers wat gewigsverlies asook jou algemene gesondheid negatief beïnvloed.

    Lees altyd eers die bestanddele op die etiket van enige produk voordat jy kos of drankies koop.

    Wees baie versigtig wanneer dit kom by dieet- of suikervrye produkte. Dis nie te sê hulle is gesond net omdat hulle nie suiker bevat nie. Hulle bevat dikwels chemikalieë wat net so nadelig vir jou soos suiker kan wees.

  2. Sny gluten uit jou dieet

    Om gluten uit jou dieet te sny, maak dit heelwat makliker om gewig te verloor.

    Dit beteken dat jy die hoeveelheid ongesonde koolhidrate wat jy eet verminder, wat dan help om bloedsuikerstygings en ander skadelike newe-effekte daarvan te vermy.

  3. Eet proteïene vir ontbyt

    Om jou muffin vir ‘n bietjie spek en eiers te ruil, kan help om iets genaamd “leptien sensitiwiteit” in die liggaam se selle aan te moedig. Dit help om liggaamsvet te verminder.

  4. Verlaag jou spanning

    Wanneer ons dinge doen wat ons help om te ontspan, help dit om streshormone in die liggaam te verminder. Dit verminder dan die stoor van vet in die selle.

    Jy kan doen net wat jy wil om te ontspan – tyd saam met familie en vriende, of ‘n stokperdjie waarvan jy hou.

  5. Drink genoeg water

    Probeer om seker te maak jy drink gesuiwerde water. Kraanwater is goed as dit al is wat jy het, maar gesuiwerde water is beter omdat dit nie chemikalieë bevat nie.

  6. Oefening

    Jy hoef nie ure in die gim te spandeer nie, maar 20–30 minute oefening per dag word aanbeveel. Jy kan stap, draf, fietsry of selfs dans – enige iets om aktief te bly.

  7. Manna Blood Sugar Support

    Wanneer dit kom by bloedsuikervlakke stabiliseer vir gewigsverlies, is Manna Blood Sugar Support jou beste vriend.

    Dit is doelgemaak vir hierdie doel. Dit word gemaak vanuit die peul van die Prosopis-boom en bevat geen bymiddels nie – dit is natuurlik en organies.

    Wanneer jy Manna Blood Sugar Support saam met ‘n maaltyd neem, verlaag dit die GI van die kos met tot 43%.

    Selfs as jy ‘n sny witbrood, ‘n koekie of gaskoeldrank geniet – Manna Blood Sugar Support help om jou bloedsuikervlakke stabiel te hou.

    En dit word plaaslik in Suid-Afrika vervaardig – van oes tot verpakking, reg hier in die Kaap.

    Dis een van min produkte wat regtig werk om bloedsuikervlakke so effektief te beheer.

Low GI Shake

Al die nodige nutriënte om enige maaltyd van die dag te vervang

Manna Low GI Shake

Manna Low GI Shake kan ʼn maaltyd vervang sonder dat jy nodige nutriënte en energie verloor. Dit help ook om jou bloedsuikervlakke te beheer.

What do customers say about Manna Low GI Shake?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I love my shakes and it keeps me full – sometimes I add fruit even Oats or Chia seeds – also delicious on its own!

— Verna

This product really keeps the hunger under control.

— Maria van Niekerk

Manna shakes are really great! my breakfast and lunch go to meals including weekends. No more cravings or binge eating and I feel good

— Jackie van der Merwe

I really enjoy this shake, its filling, tastes good and keeps you going longer between meals. Great stuff; great product.

— Frank

I normally have a sweet tooth, but since I started to use Manna Shake no cravings and especially no cravings for sugar. Already after a week could feel a major difference on how My clothes fit-Manna shake works!

— Hennie

The best shake, keeps me full of energy and I love what the fibre does to me. Pleasant to drink.

— Lily

Excellent product! Use it as breakfast, lunch and before I cycle. Do not crave chocolates or any sweets as I used to. Provides good energy when I cycle long distances. Will keep on using the shake.

— Stella

I love this great tasting shake!! It makes me feel healthy and it stabilizes my blood sugar. Would highly recommend it to anyone!

— Jolene