Baie kere doen ons alles in ons vermoë om gewig af te skud, maar niks wil werk nie.
Dikwels is die probleem ‘n stadige metabolisme. Gelukkig is daar iets wat gedoen kan word vir ‘n vinniger metabolisme.
Kom ons kyk na 11 wenke vir ‘n vinniger metabolisme:
-
Spiere bou
Ons liggame verbrand gedurig kalorieë – selfs wanneer ons niks doen nie. Spiere verbrand ses kalorieë per kilogram, terwyl vet net twee kalorieë verbrand. Ná oefening bly die verbranding aan die gang.
-
Spring ‘n bietjie meer, stap ‘n entjie verder
Aërobiese oefeninge hou jou metabolisme aan die gang selfs ná die sessie. Probeer langer oefen as gewoonlik om die nasleep-verbranding te verleng.
-
Water is brandstof
Jou liggaam het water nodig om kalorieë te verbrand. Drink minstens agt glase water per dag. Begin elke maaltyd met 'n glas water en eet meer vogryke kosse soos waatlemoen en pawpaw.
-
Hou dit ysig koud
Koue vloeistowwe soos yswater kan ekstra kalorieë verbrand tydens vertering. Ongeveer ses glase yswater per dag verbrand sowat 10 ekstra kalorieë.
-
Peusel reg
Peusel slim deur jou etes kleiner en meer gereeld te eet. Dit hou jou metabolisme aktief en help om ooreet te voorkom.
-
‘n Ekstra skeppie brandrissie
Brandrissie verhoog liggaamstemperatuur en versnel metabolisme. Voeg dit by jou geregte vir daardie ekstra vetverbrandings-boost.
-
Proteïen krag
Jou liggaam gebruik meer energie om proteïen te verwerk as vet of koolhidrate. Kies proteïenryke kos soos maer vleis, vis, eiers, neute, boontjies en lae-vet suiwelprodukte.
-
Drink genoeg koffie
Swart koffie kan jou metabolisme aanjaag danksy kafeïen. Laat die suiker weg en gebruik dit as ‘n energiestoot.
-
Herlaai met Groen Tee
Groen tee verhoog kalorieverbranding met sowat 17% en is ideaal vir aandgebruik sonder om jou wakker te hou.
-
Vermy Kitsdiëte
Korttermyn-diëte laat jou spiermassa verloor wat jou metabolisme vertraag. Dit veroorsaak dat jy makliker weer gewig optel ná die dieet.
-
Manna Blood Sugar Support
Manna Blood Sugar Support help om bloedsuikervlakke op 'n natuurlike manier te stabiliseer, wat weer metabolisme en vetverbranding ondersteun.
Hoe werk Manna Blood Sugar Support?
Wanneer jy dit saam met ‘n maaltyd neem, bind dit aan die kos en laat die suiker stadig in jou bloedstroom vry. Dit voorkom bloedsuikerpieke en beperk die vrylating van insulien, wat vetopberging verminder.
Wat is die risiko’s en newe-effekte van Manna Blood Sugar Support?
GEEN! Dit word gemaak van die peule van die Prosopis (Mesquite) boom en bevat geen kunsmatige bestanddele of preserveermiddels nie. Dit is 100% natuurlik en organies.
Wat kry ek daaruit? – Die voordele van Manna Blood Sugar Support
- Help om bloeddruk te beheer deur bloedsuiker stabilisering.
- Verminder kosdrange omdat jou liggaam nie skielik suikervlakke ervaar nie.
- Gee langdurige energie deur suiker stadig vry te stel.
- Laat jou toe om lekkernye te geniet sonder dat dit jou bloedsuiker opjaag (as jy dit saam met die aanvulling neem).
- Help om daardie laaste paar kilogram gewig te verloor.
- Bied 'n beter leefstyl deur jou toe te laat om saam met ander te eet sonder bekommernis oor gewigstoename.
- Voorkom skielike “sugar crashes” ná maaltye of snacks.
Daar is nog vele voordele van Manna Blood Sugar Support. As jy nog twyfel of jy dit nodig het, lees hierdie artikel weer!