Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Weet Jy Wat Jou Insulien Telling Is?

Weet Jy Wat Jou Insulien Telling Is?

Swak insulien beheer is een van die grootste redes vir gewigsprobleme!

Om insulien reg te beheer, moet jy verstaan hoe bloedsuiker en insulien werk.

Wanneer jy kos eet wat hoog is aan koolhidrate — soos brood, aartappels of skyfies — word dit afgebreek in die dunderm tot glukose. Dit is die suiker wat energie vir jou liggaam voorsien.

Insulien, 'n hormoon wat deur die pankreas vrygestel word, help om hierdie glukose na jou selle te vervoer waar dit gestoor en gebruik word vir energie tussen maaltye.

Die Probleem

Wanneer jy gereeld te veel koolhidrate eet, begin jou liggaam te veel insulien afskei. Hierdie oormaat insulien veroorsaak skommelinge in jou bloedsuiker, suikerdrange, en lae bloedsuiker (hipoglukemie). Dit laat jou moeg, buierig en honger voel.

As insulien teenwoordig is in die bloed, kan jou liggaam nie vet verbrand nie. Dit sluit die selle en hou energie vas — dus geen vetverlies nie.

Wat is insulienweerstandigheid?

Wanneer daar te veel insulien is, raak jou selle ongevoelig en weier om oop te maak vir glukose. Dit lei tot 'n opbou van suiker en insulien in jou bloed.

Insulienweerstand kan veroorsaak:

  1. Oormaat glukose wat in vet omskakel
  2. Hoë trigliseriede en cholesterol
  3. Metaboliese sindroom met hormonale wanbalanse soos:
    • Hoë estrogeen en testosteroon wat lei tot vroue wat bles word en mans wat borste en biermag kry
    • Vet selle wat estrogeen vervaardig en verdere gewigstoename aanmoedig

Hoekom verloor jy nie gewig nie?

  • Insulien blokkeer vetverbranding
  • Oormaat glukose word in vet omgeskakel
  • Hoë estrogeen verhoog vetproduksie

Die meeste mense het óf hipoglukemie óf insulienweerstand, of albei. Dit is die voorloper van tipe 2-diabetes, waar die pankreas uiteindelik uitgeput raak en nie meer genoeg insulien kan vervaardig nie.

Hierdie toestande — insulienweerstand, tipe 2-diabetes, PCOS, candida, vetsug — kan wel omgekeer word met die regte leefstylveranderinge. Begin met die 7-stap “Skadebeheer”-program wat jy in die Manna Dieet eBoek sal vind.

Watter aanvulling kan ek gebruik?

Gebruik Manna Blood Sugar Support tablette – neem 2 saam met elke maaltyd om bloedsuikervlakke en insulienproduksie te stabiliseer.

‘n Natuurlike manier om gesonde bloedsuikervlakke te ondersteun

Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support is die enigste organiese aanvulling vir bloedsuikerondersteuning, wat saam met enige ander medikasie gebruik kan word. Die beheer van bloedsuikervlakke kan help om diabeetverwante probleme te voorkom, insulienweerstandigheid teë te werk of heeltemal te stop en gesonde gewigsverlies aan te help.

What do customers say about Manna Blood Sugar Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I have never used this product before but must say that with a Blood Sugar Reading of over 20 I now dropped to below 10 in one week and making use use of no other medication at all. It is simply the best product ever. Tx Manna for a great product. A real life changer

— Richard (Takealot)

The best blood sugar support product ever, and the weight loss is a BONUS

— Liana

My Diabetes medications were making me ill, so I bought Manna Blood Sugar Support and it has worked very well, keeping my readings stable. I would readily recommend this product. The support I have received from Manna Health has been wonderful.

— Alma Marshall

I have been using the product for 17 days and can not believe the results I am getting. I have lost 3kg already! not to mentiont the Low GI Strawberry shake in my smoothies just amazing!

— Babara Pieters