Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Wat Spanning Aan Bloedsuiker Doen

Wat Spanning Aan Bloedsuiker Doen

Deesdae is daar baie dinge wat spanning veroorsaak in ons lewens.

En dit is nie altyd maklik – of selfs moontlik – om hierdie spanning te vermy nie.

Ons werk, verhoudings, ekonomie, gebeure in die land, en die toekoms is alles dinge wat spanning kan veroorsaak en ons laat benoud voel.

Maar wat het dit met ons bloedsuikervlakke te doen?

Vir mense wat sukkel met hul bloedsuikervlakke, kan stres ‘n groter impak hê. Kortisol, die hormoon wat afgeskei word in reaksie op stres, kan die werking van insulien beïnvloed. As insulien nie behoorlik funksioneer nie, kan bloedsuikervlakke maklik handuit ruk.

So wat kan ons doen?

Om beide stres en bloedsuiker te beheer, moet ons op twee maniere werk: beheer spanning waar moontlik, en monitor en bestuur jou bloedsuikervlakke noukeurig.

Hoe om spanning te beheer

  • Identifiseer stresfaktore
  • Vermy stres waar moontlik
  • Gradeer stresvlakke tydens bloedsuikertoetse – patrone sal sigbaar word
  • Pas ontspanningstegnieke toe en stel grense
  • Leer nuwe hanteringsmetodes

Praktiese maniere om stres te beheer

  • Vind jou ontspanningsroetine: Trek gemaklike klere aan of sit vir 20 minute stil met ‘n koppie tee.
  • Bak in die sonlig: 10 minute per dag in direkte sonlig is ideaal vir vitamien D.
  • Breek weg: Selfs ‘n naweek wegbreek of kamp kan help om stres te verminder.
  • Sit die selfoon neer: Verminder tyd op skerm en sosiale media om spanning te verlaag.
  • Neem ‘n stokperdjie op: Ontdek nuwe aktiwiteite wat jou ontspan.

Hoe om bloedsuikervlakke te beheer

Onbeheerde bloedsuiker kom dikwels van ‘n ongesonde leefstyl. Deur gesonde gewoontes aan te leer, kan jy dit verbeter.

  • Eet reg: Volg ‘n gebalanseerde dieet. Laai die gratis Manna Dieet e-boek af.
  • Oefen gereeld: Doen 30–60 minute fisieke aktiwiteit minstens 4 dae per week. Voeg 2 dae per week weerstandsoefeninge by.
  • Gebruik Manna Blood Sugar Support: Neem 1–2 tablette saam met elke ete. Lees meer.

Wat is Manna Blood Sugar Support?

‘n Natuurlike aanvulling gemaak van die Prosopis (Mesquite) boom se peule. Dit het geen negatiewe newe-effekte nie.

Hoe werk dit?

Dit help om suiker stadig uit kos vry te stel, wat bloedsuikerstygings verhoed. Dit beteken minder spanning op die pankreas en meer stabiele bloedsuikervlakke. Vermy dan ook kosse wat groot bloedsuikerrisiko’s inhou.

Gebruik die Manna Blood Sugar Support saam met ‘n gesonde eetplan soos dié in die gratis Manna Dieet e-boek.

‘n Natuurlike manier om gesonde bloedsuikervlakke te ondersteun

Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support is die enigste organiese aanvulling vir bloedsuikerondersteuning, wat saam met enige ander medikasie gebruik kan word. Die beheer van bloedsuikervlakke kan help om diabeetverwante probleme te voorkom, insulienweerstandigheid teë te werk of heeltemal te stop en gesonde gewigsverlies aan te help.

What do customers say about Manna Blood Sugar Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I have never used this product before but must say that with a Blood Sugar Reading of over 20 I now dropped to below 10 in one week and making use use of no other medication at all. It is simply the best product ever. Tx Manna for a great product. A real life changer

— Richard (Takealot)

The best blood sugar support product ever, and the weight loss is a BONUS

— Liana

My Diabetes medications were making me ill, so I bought Manna Blood Sugar Support and it has worked very well, keeping my readings stable. I would readily recommend this product. The support I have received from Manna Health has been wonderful.

— Alma Marshall

I have been using the product for 17 days and can not believe the results I am getting. I have lost 3kg already! not to mentiont the Low GI Strawberry shake in my smoothies just amazing!

— Babara Pieters