Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Hoe Om Swangerskap Diabetes Te Hanteer & Behandel

Hoe Om Swangerskap Diabetes Te Hanteer & Behandel

Swangerskap diabetes word al hoe meer algemeen, en selfs nog meer van ‘n probleem.

Swangerskap diabetes is ‘n vorm van diabetes wat talle swanger vroue beïnvloed. Dit ontwikkel gewoonlik tussen week 24 en week 28 van die swangerskap, wanneer die liggaam nie genoeg insulien produseer om die verhoogde suikervlakke te beheer nie.

Swangerskap diabetes is een van die mees algemene swangerskapkomplikasies, en dit raak 1 uit elke 10 vroue. Die risiko is hoër by vroue wat oorgewig is of aan vetsug ly. As dit nie behandel word nie, kan dit ernstige gesondheidsprobleme veroorsaak vir moeder en baba. Maar as dit vroeg opgespoor word, is dit maklik om te beheer en hou dit min risiko in.

Wat veroorsaak swangerskap diabetes?

Hormone vanaf die plasenta verhoed dat insulien effektief werk. Dit verhoog bloedsuikervlakke, wat tot diabetes lei indien onbehandel.

Hoë bloedsuikervlakke oor tyd kan skade veroorsaak aan senuwees, bloedvate en organe.

Wie is die mees vatbaar vir swangerskap diabetes?

  • Om oorgewig te wees: ‘n Liggaamsmassa-indeks van 30 of meer verhoog jou risiko aansienlik.
  • Oortollige abdominale vet: Gewigstoename rondom die middellyf verhoog jou risiko verder.
  • Vrouens bo 35: Vroue ouer as 35 het ‘n hoër risiko om dit te ontwikkel.
  • ‘n Familiegeskiedenis van diabetes: As daar ‘n geskiedenis van tipe 1, tipe 2 of swangerskapdiabetes in jou familie is.
  • ‘n Persoonlike geskiedenis: As jy dit al voorheen gehad het, is herhaling waarskynlik.
  • Pre-diabetes: As jy reeds hoë bloedsuiker gehad het voor swangerskap.

Simptome van swangerskap diabetes

Simptome is dikwels nie sigbaar nie, maar kan insluit:

  • Uiterste dors
  • Gereelde urinering
  • Moegheid
  • Snorkery

Hoe word dit gediagnoseer?

Die algemeenste metode is ‘n urienmonster of ‘n glukosetoets met ‘n suikerdrankie en bloedtrekking oor ‘n paar uur. Toetsing word gewoonlik teen week 28 van die swangerskap gedoen.

Komplikasies van swangerskap diabetes

Indien onbehandel, kan dit lei tot hoë bloedsuiker by die baba, en verhoogde risiko’s vir kinderdiabetes en vetsug.

Voorkoming van swangerskap diabetes

Die belangrikste is om bloedsuiker vlakke stabiel te hou. Fokus op die volgende:

  • Bly aktief: Volg ‘n oefenprogram wat geskik is vir swangerskap.
  • Gesonde dieet: Fokus op vesel, lae vet en min suiker. Let op porsiegroottes.
  • Handhaaf ‘n gesonde liggaamsmassa: Werk saam met jou gesondheidsorgverskaffer om gewigstoename te bestuur.

Behandeling van swangerskap diabetes

  • Monitor bloedsuiker: Toets soggens op ‘n leë maag en weer ná etes.
  • Besoek ‘n dieetkundige: Volg ‘n eetplan soos in die Manna Low GI Dieet eBoek.
  • Skryf neer wat jy eet: Hou rekord van maaltye en bloedsuikerreaksies.
  • Beweeg gereeld: Klein aanpassings soos trappe klim maak ‘n verskil.
  • Gebruik ‘n veilige aanvulling: Manna Blood Sugar Support is natuurlik, organies en veilig vir gebruik tydens swangerskap en borsvoeding. Dit bevat ook plantgebaseerde kalsium.

Manna Blood Sugar Support word gemaak van peule van Suid-Afrikaanse Mesquite-bome, en help om bloedsuikervlakke op ‘n gesonde manier te stabiliseer.

‘n Natuurlike manier om gesonde bloedsuikervlakke te ondersteun

Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support is die enigste organiese aanvulling vir bloedsuikerondersteuning, wat saam met enige ander medikasie gebruik kan word. Die beheer van bloedsuikervlakke kan help om diabeetverwante probleme te voorkom, insulienweerstandigheid teë te werk of heeltemal te stop en gesonde gewigsverlies aan te help.

What do customers say about Manna Blood Sugar Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I have never used this product before but must say that with a Blood Sugar Reading of over 20 I now dropped to below 10 in one week and making use use of no other medication at all. It is simply the best product ever. Tx Manna for a great product. A real life changer

— Richard (Takealot)

The best blood sugar support product ever, and the weight loss is a BONUS

— Liana

My Diabetes medications were making me ill, so I bought Manna Blood Sugar Support and it has worked very well, keeping my readings stable. I would readily recommend this product. The support I have received from Manna Health has been wonderful.

— Alma Marshall

I have been using the product for 17 days and can not believe the results I am getting. I have lost 3kg already! not to mentiont the Low GI Strawberry shake in my smoothies just amazing!

— Babara Pieters