Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Kry Diabetes Vinnig Onder Beheer

Kry Diabetes Vinnig Onder Beheer

Diabetes is ‘n moeilike probleem om te hanteer.

Of dit nou is om te probeer uitvind waar om te begin, of net ‘n maklike manier te kry om diabetes te beheer – almal kan doen met goeie basiese beginsels.

Die feit van die saak is dat diabetes hoofsaaklik veroorsaak word deur ongesonde eetgewoontes en ‘n gebrek aan oefening. Ons moet iets doen om ons suikervlakke onder beheer te bring voordat dit te laat is.

Gelukkig, as ons slim is hieroor, hoef ons nie drastiese veranderinge aan te bring nie…

Hier is 6 basiese beginsels om diabetes te beheer en te beveg:

  1. ‘n Meer vesel-ryke dieet

    Dieetvesel en volgraan help om jou liggaam se sensitiwiteit en reaksie op insulien te verbeter.

    Volgraanbrood, hawer, springmielies, en vars vrugte en groente is goeie bronne van gesonde vesel.

  2. Kies die regte koolhidrate

    Kies onverfynde koolhidrate soos vrugte, groente, volgraan, peulplante en lae-vet suiwelprodukte.

    Vermy verfynde koolhidrate soos witbrood, rys, koek en lekkers.

  3. Pasop vir alkohol

    Alkohol in groot hoeveelhede kan ‘n groot risikofaktor wees vir diabetes. Beperk dit tot een of twee drankies per dag, of vermy dit heeltemal.

  4. Verloor daai ekstra gewig

    Selfs ‘n paar kilogram af kan insulienweerstand verminder en suiker beter laat opneem.

  5. Word bietjie aktief

    Fisieke aktiwiteit help met gewigsverlies en verbeter insuliengevoeligheid. Mik vir minstens 30 minute, drie keer per week.

  6. Neem Manna Blood Sugar Support

    Neem 1 of 2 tablette saam met elke ete. Dit help om bloedsuikervlakke natuurlik te balanseer en diabetes onder beheer te bring.

Hoe werk dit om diabetes te beheer?

Wanneer jy Manna Blood Sugar Support saam met kos inneem, help dit om die suiker stadig en egalig in die bloedstroom vry te stel. Dit verhoed bloedsuikerpieke en verminder insulienvlakke.

Wat is die risiko’s en newe-effekte?

GEEN! Manna Blood Sugar Support is gemaak van die peule van die Prosopis (Mesquite) boom. Dit is natuurlik en bevat geen chemiese bymiddels nie.

Wat kry ek daaruit? – Die voordele van Manna Blood Sugar Support

  • Help om bloeddrukvlakke te beheer deur suikerstabilisering.
  • Verminder kosdrange.
  • Bied meer energie vir langer tye.
  • Laat jou toe om af en toe iets soets te geniet sonder groot bloedsuikerpieke.
  • Help met gewigsverlies.
  • Verbeter jou leefstyl deur kos saam met ander te kan geniet sonder skuldgevoel.
  • Voorkom skielike "sugar crash" na etes.

As jy steeds wonder of jy Manna Blood Sugar Support nodig het... lees hierdie artikel weer!

‘n Natuurlike manier om gesonde bloedsuikervlakke te ondersteun

Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support is die enigste organiese aanvulling vir bloedsuikerondersteuning, wat saam met enige ander medikasie gebruik kan word. Die beheer van bloedsuikervlakke kan help om diabeetverwante probleme te voorkom, insulienweerstandigheid teë te werk of heeltemal te stop en gesonde gewigsverlies aan te help.

What do customers say about Manna Blood Sugar Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I have never used this product before but must say that with a Blood Sugar Reading of over 20 I now dropped to below 10 in one week and making use use of no other medication at all. It is simply the best product ever. Tx Manna for a great product. A real life changer

— Richard (Takealot)

The best blood sugar support product ever, and the weight loss is a BONUS

— Liana

My Diabetes medications were making me ill, so I bought Manna Blood Sugar Support and it has worked very well, keeping my readings stable. I would readily recommend this product. The support I have received from Manna Health has been wonderful.

— Alma Marshall

I have been using the product for 17 days and can not believe the results I am getting. I have lost 3kg already! not to mentiont the Low GI Strawberry shake in my smoothies just amazing!

— Babara Pieters