Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Is Dit Moontlik Om Tipe 2 Diabetes Om Te Keer?

Is Dit Moontlik Om Tipe 2 Diabetes Om Te Keer?

Diabetes is ‘n skrikwekkende realiteit vir talle mense.

Maar dit beteken nie dat dit die einde is nie…

Een van die grootste vrese wat mense ervaar wanneer hulle gediagnoseer word met tipe 2 diabetes is dat dit nou ‘n permanente deel van hulle lewe is. Die goeie nuus is: Dit hoef nie te wees nie…

Tipe 2 diabetes is die mees algemene vorm van diabetes. Vir baie mense kan dit omgekeer word deur gesonde leefstyl keuses te maak.

Diabetes is egter nie vir almal omkeerbaar nie. Daarom is voorkoming altyd beter as genesing. Maar selfs die wat dit nie heeltemal kan omkeer nie kan baat vind daarby om dit te probeer so ver moontlik verbeter.

Tipe 2 diabetes kan omgekeer word, maar slegs vir diegene wat gemotiveerd en gedissiplineerd genoeg is om dit te doen.

Wat is tipe 2 diabetes nou eintlik?

Diabetes is die gevolg van die pankreas wat nie genoeg insulien produseer om die bloedsuiker vlakke normaal te hou nie. Almal het suiker in hul bloedstroom nodig, maar te veel kan die liggaam mettertyd beskadig.

By tipe 2-diabetes gebeur een van twee dinge. Óf die liggaam produseer nie genoeg insulien nie, óf die selle in die liggaam gebruik nie die insulien wat teenwoordig is effektief nie. Die eindresultaat is egter dieselfde: hoë suiker vlakke in jou bloed.

In die meeste gevalle kan tipe 2-diabetes voorkom word deur gesonde dieet keuses te maak en aktief te bly. Maar dit vat wel heelwat dissipline en deursettingsvermoë.

Daar is ‘n duidelike verband tussen tipe 2 diabetes, hoë bloeddruk, en cholesterol. Hierdie kombinasie word soms ‘die metaboliese sindroom’ of sindroom X genoem.

Op watter ouderdom kom tipe 2-diabetes gewoonlik voor?

Tipe 2 diabetes kom meestal voor in volwassenes tussen die ouderdomme van 30 en 40 jaar. Alhoewel, die gevalle van tipe 2 diabetes onder tieners en kinders neem by die dag toe en is besig om ‘n massiewe probleem te word.

Wie het die grootste kans om tipe 2 diabetes te ontwikkel?

Alhoewel enige iemand tipe 2 diabetes kan ontwikkel, is daar sekere groepe mense wat ‘n baie groter kans het as ander…

  • Mense met ‘n familiegeskiedenis van diabetes.
  • Mense met hoë bloeddruk.
  • Oorgewig mense.
  • Mense wat met pre-diabetes gediagnoseer is.

Wat is die simptome van tipe 2 diabetes?

Baie mense lei vir jare lank aan diabetes voor hulle dit agterkom, siende dat meeste van die algemene simptome nie altyd duidelik of sigbaar is nie.

So mens moet maar mooi kyk, en die simptome kan as volg lyk:

  • Moeg, uitgeput, of sonder energie.
  • Konstante dors.
  • Gereelde urinering.
  • Gereelde infeksies.
  • Snye en wonde wat stadig genees.
  • Verswakte sig.
  • Dikwels honger.

Is tipe 2 diabetes oorerflik?

Nie as sulks nie, maar jou kans is baie groter om dit te ontwikkel indien jy ‘n familie geskiedenis het van tipe 2 diabetes.

Is dit moontlik om tipe 2 diabetes te genees?

Ja – met die regte stappe, dissipline, en deursettingsvermoë is dit moontlik om bloedsuiker vlakke weer terug te kry na normaal en tipe 2 diabetes heeltemal om te keer.

Maar net omdat die bloedsuiker vlakke normaal is beteken dit nie dit is vir altyd genees nie. Mens moenie dan weer terug keer na ongesonde leefstyl gewoontes nie, anders kan mens weer diabetes ontwikkel.

Hoe keer ek tipe 2 diabetes om?

Sommige mense met tipe 2-diabetes kan moontlik hul diabetes deur dieet en oefening beheer. Maar as jy dit wil omkeer, moet jy baie gedissiplineerd en gefokus wees.

Die doel is om jou bloedsuiker vlakke te verlaag en die verwerking en gebruik van insulien in jou liggaam te verbeter. Dit word bereik deur die volgende te doen:

  • Eet reg en gesond

    Maak seker jy kry ‘n groot verskeidenheid in jou dieet sonder om smaak of voedingswaarde prys te gee.

  • Kry genoeg van die regte oefening

    Doen minstens 30 tot 60 minute matige fisiese aktiwiteit minstens 4 dae per week.

  • Gebruik Manna Blood Sugar Support

    Neem ‘n aanvulling saam met elke ete om bloedsuikervlakke te help reguleer.

Wat is Manna Blood Sugar Support?

‘n Natuurlike aanvulling gemaak van die peule van die Prosopis (Mesquite) boom. Dit help om bloedsuiker vlakke stabiel te hou sonder negatiewe newe-effekte.

Hoe werk Manna Blood Sugar Support?

Dit meng met kos en stel suiker stadig in die bloedstroom vry, wat bloedsuiker pieke voorkom en die druk op die pankreas verminder.

Gebruik dit saam met ‘n gesonde dieet en neem dit met elke ete om effektiewe bloedsuikerbeheer te ondersteun.

‘n Natuurlike manier om gesonde bloedsuikervlakke te ondersteun

Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support is die enigste organiese aanvulling vir bloedsuikerondersteuning, wat saam met enige ander medikasie gebruik kan word. Die beheer van bloedsuikervlakke kan help om diabeetverwante probleme te voorkom, insulienweerstandigheid teë te werk of heeltemal te stop en gesonde gewigsverlies aan te help.

What do customers say about Manna Blood Sugar Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I have never used this product before but must say that with a Blood Sugar Reading of over 20 I now dropped to below 10 in one week and making use use of no other medication at all. It is simply the best product ever. Tx Manna for a great product. A real life changer

— Richard (Takealot)

The best blood sugar support product ever, and the weight loss is a BONUS

— Liana

My Diabetes medications were making me ill, so I bought Manna Blood Sugar Support and it has worked very well, keeping my readings stable. I would readily recommend this product. The support I have received from Manna Health has been wonderful.

— Alma Marshall

I have been using the product for 17 days and can not believe the results I am getting. I have lost 3kg already! not to mentiont the Low GI Strawberry shake in my smoothies just amazing!

— Babara Pieters