Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Die Eerste Simptome van Tipe 2 Diabetes

Die Eerste Simptome van Tipe 2 Diabetes

Baie mense ly aan tipe 2 diabetes sonder dat hulle dit eers weet.

Dit is hoekom dit so nood belangrik is om dit in die vroeë stadium raak te sien en vas te vat.

Hoe vroeër ons dit raaksien, hoe makliker is dit gewoonlik om dit onder beheer te bring en dit effektief te behandel voordat dit ernstige skade verrig. Diabetes kan enige iemand beetkry, so almal moet maar op die uitkyk wees vir hierdie simptome… In sommige gevalle kan dit simptome stadig, oor ‘n lang tyd ontwikkel. Maar in ander gevalle kan dit skielik te voorskyn kom.

Wat ook al die geval mag wees, hier is die 5 mees algemene simptome van diabetes…

  1. Konstante dors

    Die dehidrasie van die liggaam veroorsaak ‘n konstante dors. Wanneer ons meer vloeistof inneem om die dors te les, vererger dit die urinering.

  2. Gereëlde urinering

    Oortollige glukose bou op in die bloedstroom. Die niere kan dit nie alles verwerk nie, en dit lei tot meer urinering.

  3. Onduidelike Visie

    Hoë bloedsuiker trek vloeistof uit die oë, wat fokus moeilik maak. Indien onbehandel, kan dit die retina beskadig.

  4. Moegheid

    Urinering, dehidrasie en swak energieproduksie lei tot moegheid — fisies en emosioneel.

  5. Brandende of seer voete

    ‘n Tekening van senuweeskade wat voel soos om op kole of spykers te loop.

Watter ander simptome van diabetes is daar?

  1. Droë mond

    Dehidrasie lei tot ‘n droë gevoel in die mond.

  2. Onverklaarbare Gewigsverlies

    Gewig wissel dramaties selfs al eet jy normaal.

  3. Hoofpyn

    Dehidrasie, oogprobleme en bloeddruk kan hoofpyn veroorsaak.

  4. “Vrugtige” Asem

    Wanneer die liggaam vet verbrand, gee dit ‘n reuk af soos naellakverwyderaar.

  5. Altyd Honger

    As glukose nie die selle bereik nie, bly jy honger selfs na etes.

  6. Stadige Genesing van Sere en Kneusplekke

    Swakker bloedsirkulasie en senuweeskade vertraag genesing.

  7. Gis infeksies

    Diabetes verhoog risiko van infeksies deur senuwee- en bloedvatbeskadiging.

  8. Jeukerige Vel

    Kom dikwels in die lies of vaginale area voor. Oorsake sluit infeksies, droogheid of swak bloedsirkulasie in.

  9. Prikkelbaarheid

    Skommelinge in bloedsuiker kan jou bui beïnvloed.

  10. Gevoelloosheid of Tinteling in die Ledemate

    Neuropatie is ‘n laat simptoom van diabetes en is ‘n teken dat dringende ingryping nodig is.

  11. Erektiele disfunksie of impotensie

    Besmette bloedvate en senuwees beïnvloed seksuele funksie by beide mans en vroue.

  12. Vel Probleme

    Dehidrasie verhoog die kans op velinfeksies, soos swam- of bakteriële infeksies.

Wat moet ek doen as ek een of meer van hierdie simptome het?

Neem dadelik aksie en kry jou bloedsuikervlakke onder beheer. Die beste manier is deur gesonde, volhoubare leefstylkeuses.

Hoe kan ek my bloedsuiker vlakke onder beheer kry?

  • Eet reg en gesond

    Gebruik ‘n gevarieerde dieet sonder om op voeding of smaak in te boet.

  • Kry genoeg van die regte oefening

    Doen ten minste 30 tot 60 minute matige aktiwiteit, vier keer per week. Weerstandsoefening is ook voordelig.

  • Neem ‘n natuurlike bloedsuikerondersteuning

    Gebruik ‘n natuurlike aanvulling saam met etes om bloedsuikervlakke te balanseer.

‘n Natuurlike manier om gesonde bloedsuikervlakke te ondersteun

Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support is die enigste organiese aanvulling vir bloedsuikerondersteuning, wat saam met enige ander medikasie gebruik kan word. Die beheer van bloedsuikervlakke kan help om diabeetverwante probleme te voorkom, insulienweerstandigheid teë te werk of heeltemal te stop en gesonde gewigsverlies aan te help.

What do customers say about Manna Blood Sugar Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I have never used this product before but must say that with a Blood Sugar Reading of over 20 I now dropped to below 10 in one week and making use use of no other medication at all. It is simply the best product ever. Tx Manna for a great product. A real life changer

— Richard (Takealot)

The best blood sugar support product ever, and the weight loss is a BONUS

— Liana

My Diabetes medications were making me ill, so I bought Manna Blood Sugar Support and it has worked very well, keeping my readings stable. I would readily recommend this product. The support I have received from Manna Health has been wonderful.

— Alma Marshall

I have been using the product for 17 days and can not believe the results I am getting. I have lost 3kg already! not to mentiont the Low GI Strawberry shake in my smoothies just amazing!

— Babara Pieters