Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

7 Stappe Om Insulien Weerstandigheid Te Behandel

7 Stappe Om Insulien Weerstandigheid Te Behandel

Insulien weerstandigheid is een van die gesondheidsprobleme wat die vinnigste toeneem en dit kan eindig in 'n katastrofe.

Maar gelukkig is daar ook goeie nuus

Met die regte plan van aksie, en met genoeg deursettingsvermoë kan insulien weerstandigheid behandel word, en selfs omgekeer word.

Kom ons kyk na 7 eenvoudige stappe wat geneem kan word om insulien weerstandigheid veilig en effektief te behandel:

  1. Tel kalorie op die regte manier

    Die basiese reël vir gewigsverlies is om te verseker dat jy meer kalorieë verbrand as wat jy inneem. Verminder daaglikse inname met 500 kalorieë. Gebruik 'n aanlyn dagboek of app om dit maklik te bestuur.

  2. Kies goeie grane

    Kies volgraan opsies soos bruin rys, volgraan brood, en volgraan pap. Hulle is ryk aan vesel en gee jou langer 'n versadigde gevoel.

  3. Vrugte en groente

    Vars vrugte en groente bevat min kalorieë en baie vesel, vitamiene en minerale. Wees egter matig met vrugte, aangesien selfs natuurlike suikers jou bloedsuiker kan beïnvloed.

  4. Protene

    Protene soos hoender, vis en rooivleis verhoog nie bloedsuiker nie. Mik vir tussen 85g en 170g per dag.

  5. Suiwelprodukte

    Volroom melk bevat gesonde vette en vetoplosbare vitamiene A, D, E en K. Dit help met versadiging en metabolisme. Laevet opsies het dikwels minder voordele.

  6. Neute, sade, en peulgewasse

    Hierdie kosse is ryk aan voedingstowwe, vesel en proteïen. Gebruik dit as peuselhappies of voeg dit by jou etes.

  7. Positiewe leefstylveranderinge

    Die beste manier om insulien weerstandigheid te beheer is deur klein leefstylveranderinge:

    • Oefening: Oefen vir minstens 30 minute per dag, 5 dae per week.
    • Gewig: Bereik en handhaaf 'n gesonde liggaamsgewig.
    • Dieet: Volg 'n gebalanseerde, kalorie-beperkte eetplan.
    • Manna Blood Sugar Support: Help om bloedsuiker vlakke te stabiliseer op natuurlike wyse.

Wat is Manna Blood Sugar Support?

Manna Blood Sugar Support is 'n natuurlike aanvulling gemaak van die peule van die Prosopis (Mesquite) boom. Dit het geen negatiewe newe-effekte soos sommige chemiese alternatiewe nie.

Hoe werk dit?

Dit meng met kos en stel suiker stadiger vry in die bloedstroom. Dit help om bloedsuikervlakke stabiel te hou en verhoed dat die pankreas oormatig insulien vrystel.

Om effektiewe resultate te kry, neem een of twee tablette saam met elke ete. Dit help om bloedsuikerpieke te voorkom.

‘n Natuurlike manier om gesonde bloedsuikervlakke te ondersteun

Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support is die enigste organiese aanvulling vir bloedsuikerondersteuning, wat saam met enige ander medikasie gebruik kan word. Die beheer van bloedsuikervlakke kan help om diabeetverwante probleme te voorkom, insulienweerstandigheid teë te werk of heeltemal te stop en gesonde gewigsverlies aan te help.

What do customers say about Manna Blood Sugar Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I have never used this product before but must say that with a Blood Sugar Reading of over 20 I now dropped to below 10 in one week and making use use of no other medication at all. It is simply the best product ever. Tx Manna for a great product. A real life changer

— Richard (Takealot)

The best blood sugar support product ever, and the weight loss is a BONUS

— Liana

My Diabetes medications were making me ill, so I bought Manna Blood Sugar Support and it has worked very well, keeping my readings stable. I would readily recommend this product. The support I have received from Manna Health has been wonderful.

— Alma Marshall

I have been using the product for 17 days and can not believe the results I am getting. I have lost 3kg already! not to mentiont the Low GI Strawberry shake in my smoothies just amazing!

— Babara Pieters