Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Veg Verkoue en Griep van Binne na Buite

Fight colds and the flu from the inside out

Wil jy gesond bly gedurende die koue maande? Goeie dermgesondheid kan help!

Jy weet wat om te doen om virusse en bakteriële infeksies weg te hou: was jou hande gereeld, eet vitamienryke kosse en neem immuunversterkers.

Iets wat jy dalk nie aan gedink het nie, is om jou dermgesondheid te verbeter.

Gesonde ingewande kan ook jou immuunstelsel versterk. As jy jou derms gesond hou, kan jy makliker siektes afweer en dan hoef jy nie gereeld platgetrek te word deur ‘n nare verkoue nie.

Wat is jou immuunstelsel?

Die immuunstelsel is ‘n uitsonderlike sekuriteitstelsel.

Die immuunstelsel is ‘n komplekse netwerk van selle, weefsels en organe wat jou liggaam help om infeksies en siektes te weerstaan. Hierdie stelsel vind vreemde indringers in jou eie liggaam en produseer teenliggaampies om hulle uit te roei. Die immuunstelsel werk ook om te verhoed dat skadelike stowwe, soos virusse, bakterieë en gifstowwe, jou liggaam binnedring.

Die mees algemene dele van die immuunstelsel sluit in:

  • Witbloedselle
  • Teenliggaampies
  • Limfatiese stelsel
  • Beenmurg

Daar is ander liggaamsdele soos jou vel, longe en spysverteringskanaal wat ook skadelike stowwe afweer.

Navorsing oor die funksie van die spysverteringskanaal het die afgelope paar jaar eksponensieel gegroei en wetenskaplikes het gevind dat jou ingewande baie meer doen as om net kos te verteer.

Hoe beïnvloed my ingewande my immuunstelsel?

Jou spysverteringstelsel is nie net ‘n goeie manier om die noodsaaklike elemente – soos vitamiene, minerale, energie, proteïene en vet – uit die kos wat jy verbruik, te onttrek nie. Dit werk ook in samewerking met ander stelsels binne die liggaam, insluitend die bloedsomloopstelsel, die senuweestelsel en die limfatiese stelsel.

Die voering van die dermwande bevat gespesialiseerde weefsel genaamd Gut Associated Lymphoid Tissue (GALT). GALT is dig gepak met Peyer se plakette, wat klein massas limfatiese weefsel is. Hulle werk is om slegte bakterieë op te spoor, te vang en te neutraliseer.

Dink aan GALT as kasteelgragte en mure, en aan die Peyer se plakette as boogskutters wat slegte bakterieë afweer terwyl hulle goeie bakterieë deurlaat.

Vesel wat in jou ingewande deur goeie bakterieë afgebreek word, produseer butiraat – ‘n vetsuur wat sirkulasie na die dermwand verhoog en help met herstel en groei van kolonselle. Dit hou slegte bakterieë in toom en ondersteun die immuunstelsel.

Hoe verbeter ek my dermgesondheid?

Jy wil hê goeie bakterieë moet groei, groei, groei.

Voed jou goeie bakterieë

  • Eet baie vesel: Vrugte, groente en volgraan help goeie bakterieë floreer.
  • Eet probiotika: Gefermenteerde kosse soos jogurt, kombucha en kefir bevat nuttige bakterieë.
  • Neem ‘n aanvulling: ‘n Probiotiese produk soos Manna Gut Support help om die dermflora en verteringsensieme te herstel.
  • Eet ‘n verskeidenheid kosse: ‘n Diverse dieet bevorder ‘n gesonde mikrobioom.

Verhonger jou slegte bakterieë

Slegte bakterieë hou van suiker en verwerkte kosse. Vermy verwerkte produkte en eet vars en veselryke voedsel.

Kry genoeg slaap

7 tot 9 ure slaap per nag help om gesonde bakterieë te bevorder en inflammasie te verminder.

Beheer stresvlakke

‘n Ongebalanseerde mikrobioom kan jou bui beïnvloed. Doen dinge wat jy geniet, mediteer of praat met iemand.

Vermy antibiotika

Antibiotika vernietig ook goeie bakterieë. Vermy dit indien moontlik en bou jou immuunstelsel op om infeksies self te beveg.

Samevatting

Moenie dat verkoue en griep jou winter bederf nie – hou jou ingewande gesond. Eet gesond, slaap genoeg, bestuur stres en neem probiotika soos Manna Gut Support om jou dermflora en immuunstelsel te ondersteun.

Gut Support

Kry natuurlike verligting van derm- en spysverteringsprobleme

Manna Gut Support

Manna Gut Support help om bakterie (goeie flora) in jou spysverteringstelsel en om noodsaaklike verteringsensieme te herstel wat help om jou spysverteringskanaal gesond te hou en jou immuunstelsel te versterk.

What do customers say about Manna Gut Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

After many years struggling I finally got a product that actually works. This is really good for the gut. No more bloating, gas and stomach cramps. But the big positive is no more getting constipated. If I could give 10 stars I would

— Gloria (Takealot)

After spending thousands on products to get my gut right, I failed! I found this product 3 weeks ago. it has changed my life, I no longer battle to go to the toilet, my stomach feels amazing, lighter and healthier. I highly recommend this. I take one in the morning, one in the evening

— Melissa (Takealot)

I have been struggling with acid reflux for years. Manna Gut Support helps me to sleep peacefully, with no acid reflux during the night.

— ADRI

with my gluten intolerance and IBS I cannot live without this product. Good value for money

— Florny (Takealot)

Love this product. My husband who has an autoimmune disease has been struggling with his stomach for years. Since taking Gut Support those issues are gone.

— Annalie Harris

After just 10 days of use of the Gut Support, I have tremendous improvement, having Celiac Disease, this is the first product which actually works! Congratulations Manna Health.

— Gertruida Lubbe