Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Stabiliseer pH vlakke Met Manna pH Balance

Stabiliseer pH vlakke Met Manna pH Balance?

Manna pH Balance – Die natuurlike manier om ontslae te raak van uriensuur, die pH vlakke te balanseer, en jig & artritis te behandel.

Met ‘n unieke samestelling van die hoogste gehalte natuurlike en organiese bestanddele, spesifiek saamgevoeg om die liggaam skoon te hou van oortollige uriensuur en sodoende die pH vlakke te stabiliseer, is die Manna pH Balance die perfekte manier om jou liggaam vry te hou van jig en artritis.

Wat is die Manna pH Balance?

Die gebruik van botaniese- en kruie-behandeling as ‘n aanvullende benadering om die pH vlakke in die liggaam te balanseer, neem daagliks toe.

Dit is moontlik as gevolg van die nadelige gevolge wat verband hou met die gebruik van chemiese medikasie.

Manna pH Balance word slegs gemaak uit natuurlike bestanddele van die hoogste gehalte en is ontwerp om hoë uriensuur-vlakke en die pH van die liggaam onder beheer te hou. Dit help dan ook om artritis simptome en jig te verlig.

Die produk is vry van ALLE potensiële allergene en is vry van ENIGE bymiddels.

Bestanddele:

As mens kyk na die bestanddele hieronder, sal mens sien hoekom hierdie produk so goed werk.

Ons gebruik slegs 5 bestanddele in die produk om die beste effek van elke individuele bestanddeel te kry.

Eucalyptus-ekstrak (Flavonoïede en polifenole)

Die anti-oksidant-eienskappe (ORAC-waarde) in die Flavonoïede en polifenole van hierdie natuurlike Eucalyptus-ekstrak is selfs hoër as die ekstrak van druiwepitte.

Die anti-virale en anti-inflammatoriese eienskappe is ook baie hoog, wat bydra tot die verligting en bestryding van inflammasie wat veroorsaak word deur hoë uriensuur vlakke.

Papaja-ekstrak

Dit is ook baie ryk aan anti-oksidant-voedingstowwe flavonoïede en karotenen, baie vitamien C plus A, en min kalorieë en natrium.

Papaja-ekstrak help om uriensuur-uitskeiding via die niere te verhoog.

Aloe Ferox (Aalwyn Bitters)

Aalwyn bitters is ‘n sterk anti-inflammatoriese middel wat help met die balansering van die pH in die liggaam en optree as ‘n antibiotikum met sterk ontgiftende eienskappe.

Curcuma longa folia (Borrie)

Die aktiewe bestanddeel in borrie is “curcumin”. As gevolg van sy anti-inflammatoriese eienskappe, is dit ‘n natuurlike behandeling vir artritis en rumatoïede artritis.

Pietersielie

Pietersielie dien as ‘n natuurlike diuretikum wat die liggaam kan help om oortollige uriensuur uit die bloedstroom deur die niere en urienweg uit te spoel en sodoende die nierfunksie te ondersteun.

Hoe werk Manna pH Balance?

 Manna pH Balance help om die tempo waarteen uriensuur uit die liggaam geskei word te verhoog, en die inflammasie-reaksie van die liggaam teenoor uriensuur te verlaag.

Hierdie produk help ook om die bloedsomloop deur die niere te verbeter.

Die verskillende bestanddele in die produk werk saam om die uriensuur vlakke te beheer en die pH vlakke te balanseer in die liggaam.

Die voordele van Manna ph Balance:

  • Help om die hoë suurvlakke in die liggaam te verlaag
  • Dit help met die verligting van artritis simptome
  • Help om jig en jig-verwante simptome te verlig
  • Help met die verligting van osteo-artritis
  • Balanseer die pH van die liggaam
 

Die natuurlike manier om van suurheid in die liggaam ontslae te raak en pH-vlakke te stabiliseer.

Manna pH Balance

Manna pH Balance se formule is van die hoogste gehalte natuurlike en organiese bestanddele gemaak en is spesifiek ontwerp om ‘n balans te bring in die pH-vlakke van die liggaam.

What do customers say about Manna pH Balance?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

Since my husband started taking pH Balance he hasn’t had any gout related symptoms

— Henriette Janse van Rensburg

Really works, fantastic product if you are acidic and have joint pains and can’t get better as Manna products are purely natural!!! I buy them continuously.

— Tanya Tosen

This product works very good for pain and stiffness in fingers. I love it!!!

— Desiré

I suffer form osteoarthritis and have tried many remedies with little effect. I am really impressed with this product . For the first time in years i can open a bottle and do some sewing without excruciating pain. Thank you for a great product.

— Charmain (Takealot)

I have been using it for about 11 years now and it works.

— Ian (Takealot)

Only use it for a week and can already feel the difference. Joints are more flexible and have less pain. I can recommend this product

— Raymond (Takealot)

outstanding product, 66 and first product than helps for pain in joints

— Elize (Takealot)