Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Natuurlike Jig Behandeling

Natuurlike "Gout" Behandeling

Wanneer jig nie behoorlik behandel word nie kan dit lei tot erge ongemak en pyn.

Maar gelukkig hoef dit nie die geval te wees nie…

Mense wat sukkel met jig sal baie vinnig vertel hoe ongemaklik en seer mens se gewrigte word wanneer jig opvlam. Maar wat die meeste van hierdie mense nie weet nie, is dat hulle dit heeltemal natuurlik kan behandel.

Wat is jig?

Eerstens, ons weet dat die Afrikaanse naam vir “gout” eintlik “jig” is, maar min mense weet waarvan jy praat as jy jig sê!

So wat presies is jig? Om dit eenvoudig te stel is jig inflammasie wat veroorsaak word deur te veel uriensuur in die liggaam. Hierdie inflammasie affekteer die gewrigte deurdat kristalle daar rondom vorm.

Hierdie kristalle wat vorm as gevolg van die hoë uriensuur vlakke veroorsaak dan daai skerp, stekende, brandende pyn wat mens voel.

Wat is die simptome van jig.

Meeste van die tyd is die simptome van jig baie skielik en pynvol. Dit gebeur ook dikwels in die middel van die aand, en kan soveel pyn veroorsaak dat jy wakker skrik daarvan.

Die algemene simptome van jig is:

  1. Pyn in die gewrigte

  2. Konstante ongemak

  3. Rooiheid en inflammasie

Watter ander komplikasies kan jig na lei?

Jig kan na verskeie ander, en dikwels erger, kondisies of probleme lei.

Hier is ‘n paar algemene voorbeelde:

  1. Herhalende jig

  2. Gevorderde Jig

  3. Nierstene

Hoe kan jig behandel word?

Die maklike opsie is om net ‘n paar Manna pH Balance-kapsules te neem en voort te gaan met jou lewenstyl. Maar hier is ‘n paar wenke om dit verder te vat en jou leefstyl ook te verbeter…

Met die regte kombinasie van lewenstyl veranderinge, die eet van sekere kosse, sowel as die vermyding van sekere dinge, hoef jig glad nie ‘n probleem te wees nie.

So watter leefstyl veranderinge moet mens maak?

  1. Drink meer water

  2. Verloor gewig indien nodig

  3. Pasop vir opvlam-kosse

  4. Kies die regte koolhidrate

  5. Vermy suiker sover moontlik

  6. Eet genoeg van die regte vette

  7. Moenie te veel alkohol drink nie

  8. Sny op die koffie – en tee!

  9. Eet minder vleis

  10. Neem Manna pH Balance

Manna pH Balance is ‘n natuurlike aanvulling wat help om ontslae te raak van uriensuur, die pH vlakke te balanseer, en jig & artritis te behandel.

 

Die natuurlike manier om van suurheid in die liggaam ontslae te raak en pH-vlakke te stabiliseer.

Manna pH Balance

Manna pH Balance se formule is van die hoogste gehalte natuurlike en organiese bestanddele gemaak en is spesifiek ontwerp om ‘n balans te bring in die pH-vlakke van die liggaam.

What do customers say about Manna pH Balance?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

Since my husband started taking pH Balance he hasn’t had any gout related symptoms

— Henriette Janse van Rensburg

Really works, fantastic product if you are acidic and have joint pains and can’t get better as Manna products are purely natural!!! I buy them continuously.

— Tanya Tosen

This product works very good for pain and stiffness in fingers. I love it!!!

— Desiré

I suffer form osteoarthritis and have tried many remedies with little effect. I am really impressed with this product . For the first time in years i can open a bottle and do some sewing without excruciating pain. Thank you for a great product.

— Charmain (Takealot)

I have been using it for about 11 years now and it works.

— Ian (Takealot)

Only use it for a week and can already feel the difference. Joints are more flexible and have less pain. I can recommend this product

— Raymond (Takealot)

outstanding product, 66 and first product than helps for pain in joints

— Elize (Takealot)