Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

7 Eet Wenke om Menopouse Simptome te Beveg

7 Eet Wenke om Menopouse Simptome te Beveg

Hoewel dit nie moontlik is om menopouse heeltemal te omseil nie, is daar ‘n paar handige wenke om die effek daarvan te verminder.

Raad oor wat om te doen wanneer jy ‘’n sekere ouderdom’ bereik, neem al hoe meer toe. ‘n Nuwe boek gee raad oor hoe om menopouse simptome te beveg.

Hier is die 7 topwenke om jou menopouse simptome weg te eet…

  1. Jou Dieët

  2. Dit is nie ‘n ‘dieët’ soos die Atkins of die 5:2 nie. Dit is jou daaglikse dieët, en net omdat jy deur menopouse gaan, beteken nie dat jy jouself moet laat honger ly of jou maaltye in eienaardige vorms moet verdraai net omdat jou liggaam besig is om te verander nie.

    Sommige mense sê dat jy jou pad uit menopouse kan eet om ‘n manier wat die hormonale veranderinge wat in jou liggaam plaasvind, aan te help, en jou sodoende toelaat om in beheer te wees.

    Die plan is gebaseer op die idee dat jy ‘n gesonde dieët handhaaf. Hoewel sommige mense skepties is oor net nog ‘n dieët-teorie, kan dit net voordelig wees om bewus te wees van hoe die kosse wat jy in jou liggaam sit, jou hormoonvlakke kan beïnvloed.

    Lees meer oor kos wat Menopausal Warm Gloede beveg…

  3. Knibbel op klein hoeveelhede kos deur die loop van die dag

  4. Hou daarby om iets kleins elke drie of vier ure te eet. Sodoende bly jou suikervlakke gebalanseerd en jou insulienvlakke sal nie die hoogte inskiet nie.

    Indien jou insulien wel te hoog is, het dit ‘n domino-effek en kan dit jou streshormone, kortisol, laat toeneem en ‘n wanbalans van jou estrogeen en progesteroon teweegbring. Neem die Manna Blood Sugar Support aanvulling met elke maaltyd om bloedsuikervlakke te help beheer.

  5. Eet voor 8.30pm

  6. Dit sal jou kos tyd gee om te verteer. Jou aandete moet ook klein wees, sodat jy rustig kan slaap.

  7. Pak jouself vol met groente

  8. Groente bevat vesel wat jou hormone help en ons beskerm teen die verouderingsproses waartydens bloedsuiker styg en daal en sodoende ons insulienvlakke deurmekaar maak. Vesel verminder ook inflammasie, en soos ons oud word kan simptome hiervan begin verskyn in verskeie vorms, en nie net in die swelling van gewrigte wat verband hou met waterretensie nie. As jy ‘n baie goeie bron van vesel wil hê, probeer om een of twee maaltye per dag met die Manna Low GI Shake te vervang, aangesien dit hoog is in natuurlike vesel.

  9. Bly weg van suiker

  10. Verfynde suikers – wat voorkom in soetgoed soos koekies en koek – het ‘n impak op ons hormonale balans as gevolg van hul effek op ons insulienvlakke. By vroue wat deur menopouse gaan, kan dit migraines en warm gloede veroorsaak, en vir sommige seer gewrigte. Vermy dit dus eerder. Eet eerder volgraan brode, sade en bone in plaas van hierdie suikers.

  11. Kies proteïene

  12. Dit help om spiere te bou en sterk te bly – hoewel ons jou seker nie dit hoef te vertel nie. Hoender, vis, neuter en sade is vol proteïene en kan maklik by ‘n gesonde dieët gevoeg word. Probeer om vleis en suiwel tot ‘n minimum te beperk.

  13. Moenie drink vir energie nie

  14. As jy ‘n ernstige koffiedrinker is, beperk jouself tot een koppie ‘n dag, of probeer tee wat laer is in kafeïene. Kafeïene is in die verlede verbind tot osteoporose en kan ‘n negatiewe effek op die senuweestelsel hê.

    Leer hoe verminderde Kafeïen gebruik jou menopause kan help…

As jou eetplan uitgesorteer is, neem ekstra vitamiene indien nodig.

Dit is moontlik om ‘n groot verskeidenheid pille te drink sonder om werklik te weet waarvoor hulle help, maar met die regte mengsel kan jy jouself optimaal beskerm teen die nadelige elemente en simptome van menopouse.

  • Vitamien E:

  • Verminder die risiko vir hartsiektes en verbeter geheue

  • Vitamien C:

  • Goed vir immuunfunksie en verminder die risiko van aterosklerose (verkalking van die are)

  • Vitamien D:

  • Neem vir ‘n beter gemoedstoestand, bui en sterker bene

  • Foliensuur:

  • Kan help om pre-menstruele spanning te verlig

  • Vitamien B6:

  • Nuttig om warm gloede, gemoedskommelinge en spierpyne te verminder

  • Magnesium:

  • Neem om PMS te verlig en bene te versterk. Kan help om bloeddruk te verminder en spiere te laat onstpan.

Omdat die afname van estrogeen die hoofoorsaak van menopousale simptome is, beveel ons aan dat jy Manna Menopause Support ook neem, omdat dit gepak is met fito-estrogene wat estrogeen op ‘n natuurlike manier laat toeneem, sonder enige newe-effekte.

Manna Menopause Support

Oorwin die simptome van menopouse en voel wonderlik!

Manna Menopause Support

Sekere aanvullings kry ons nie in ons daaglikse dieet nie maar mens het hierdie aanvullings nodig om die liggaam se balans tydens menopouse reg te stel.

What do customers say about Manna Menopause Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

Amazing product
Ive been using Manna Health for 3 months now and simply can’t function without the menopause support. I can’t use conventional hormone-based menopause remedies due to medical reasons and Manna’s menopause support is the only thing that gets me through the day.

— Michelle O

This product works
Thank you for developing this product that really works. I recommended it to a total stranger the other day!

— Linda Hulley

The product has truly taken away my hot flushes. Extremely happy with the product.

— Lisa

Have been using this product since 2018 after having hysterectomy and it's my go to product for all menopause related symptoms.

— Zanele (Takealot)

This is the first natural supplement that actually helps with hot flushes

— Karen (Takealot)

I was sceptical, but tried it since there were so many good reviews. I can honestly say I was pleasantly surprised and will recommend it to anyone wanting a natural option. Night sweats are no longer an issue😁

— Janine (Takealot)

I would definitely recommend this product. I have been using it for about two years and it is excellent. Assists with hot flushes, mood swings, better sleep. My family and I noticed the difference recently when I ran out😂

— Sue (Takealot)

Manna menopause support has changed my life! Before I was suffering from frequent hot flushes and now I am flush free! Thank you so much!

— June (Takealot)

At last I can get a good night's rest without the pesky nightsweats and hot flushes. Highly recommend this product

— Rene (Takealot)