Simptomatiese verligting vir alledaagse pyne
Ons Aches & Pains Gel bied simptomatiese verligting en behandeling vir alledaagse kwale bv. snye, sere en geringe brandwonde en meer.
Eienskappe van ons Aches & Pain Gel:
Antiviraal, antibakteries, anti-swam, bring verligting van pyn, genesend
Gebruike van Aches and Pain Gel
Dien tot drie keer per dag toe soos nodig. Om vaginale infeksie te verlig – dien toe op vaginale area en op ‘n tampon (voor ingesit word) twee keer per dag.
Aksie van Aches & Pains Gel
Die Aches & Pain Gel bied simptomatiese verligting en behandeling vir alledaagse kwale bv. snye, sere en geringe brandwonde en uitslag. Dit help ook met die voorkoming van infeksie, bevordering van genesing, verligting van ongemak en vaginale infeksie. Dit help ook met die behandeling van aknee.
Kontra-indikasies
Nie geskik vir epilepsielyers nie.
Nie aanbeveel tydens swangerskap of laktasie nie.
Nie geskik vir individue met ‘n sensitiwiteit vir enige van die bestanddele nie.