Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Andropouse (Menopouse vir mans!)

Andropouse (Menopouse vir mans!)

Andropause Feite

Testosteroon is die hormoon verantwoordelik vir ‘n diep stem, spier gewig en gesig en liggaamshare wat voorkom in mans.

Soos ‘n man ouer word verminder sy vlakke van testosteroon en die produksie van sperm word minder. Dit veroorsaak fisiese en psigiese veranderings en simptome. Dit is deel van die natuurlike oudword proses. Testosteroon verminder met 10% elke dekade in mans ouer as 30!

Andropause is ‘n kondisie wat geassosieer word met die vermindering van die manlike hormoon testosteroon.

Andropause is anders as menopouse in die opsig dat die vermindering in die testosteroon vlak meer geleidelik is as met estrogeen in menopouse. Ongeveer 30% van mans in hul 50’s sal hierdie simptome ervaar as gevolg van lae testosteroon vlakke. ‘n Man wat andropouse ervaar kan ‘n aantal simptome beleef as gevolg hiervan en kan in risiko loop om ernstige gesondheidsprobleme te ondervind soos osteoporose indien onbehandeld bly.

Oorsake van Andropause

Die vermindering van testosteroon is ‘n belangrike faktor wanneer andropouse vermoed word.

Soos mans ouer word, verlaag die produsering van testosteroon, asook die vlakke van die hormoon by name “sex hormone binding globulin” (SHBG) wat sorg dat testosteroon uit die bloed geneem en gebruik word. SHBG bind die beskikbare testosteroon saam wat in die bloed sirkuleer. Die testosteroon wat nie deur die SHBG gebind word nie word “bio-available” testosteroon genoem, wat beteken die liggaam kan dit gebruik.

Mans wat simptome van andropouse ervaar mag dalk lae vlakke van “bio-available” testosteroon hê. Daarom word weefsel wat gewoonlik testosteroon ontvang met ‘n laer dosis gevoed wat verskeie fisies en heel moontlik psigiese veranderinge kan meebring soos buierigheid en moegheid.

Simptome en komplikasies van andropouse:

Alhoewel simptome kan wissel van mens tot mens is die volgende belangrik om te weet:

  • Lae libido (low sex drive)
  • Dit is moeilik om ‘n ereksie te verkry en is ook nie so sterk soos gewoonlik nie.
  • ‘n Tekort aan energie.
  • Depressie
  • Buierigheid of “mood swings”.
  • Vermindering van spier massa.
  • Meer liggaamsvet
  • Warm gloede

Komplikasies geassosieer met andropouse sluit in kardiovaskulêre siektes asook osteoporose. (Poreuse beendere)

Om Andropouse te diagnoseer?

Jou dokter sal jou sekere vra vra om te bepaal of jy wel ‘n lae testosteroon vlak het. Hy sal ook ‘n bloedtoets doen om jou testosteroon vlakke te toets.

Daar is ook ander kondisies wat met lae testosteroon vlakke geassosieer kan word byvoorbeeld “hypogonadism” – wat vermindering van seksuele groei en ontwikkeling behels, diabetes, hoë bloed druk – jou dokter sal wel toetse doen om hierdie siektes te elimineer.

Dit is belangrik om te weet dat heelwat van die simptome van andropouse ook verbind kan word aan die normale proses van veroudering en mag dalk nie omgekeer word met behandeling nie.

Die behandeling en vermindering van Andropouse.

Die vervanging van testosteroon is die mees algemene behandeling vir mans wat deur Andropouse gaan.

Hierdie behandeling mag verligting bring en die simptome verbeter en so die kwaliteit van leef. Leefstyl veranderinge soos meer oefening, stres vermindering en goeie kos sal ook help. Jou dokter kan jou help om te besluit of jy testosteroon behandeling wil neem en wat is reg vir jou. Hierdie behandeling het wel risiko’s.

Testosteroon is beskikbaar in verskeie vorme wat “skin patches”, kapsules, jel en inspuitings insluit.

Ons verkies die natuurlike manier van behandeling want daar is geen newe effekte nie en dit kan deel vorm van jou dieet.

Manna Andropause is’n organiese en natuurlike aanvulling om testosteroon vlakke te verbeter op ‘n natuurlike manier sonder newe effekte.

Testosteroon moet liewer nie geneem word deur

Mans wat prostaat of borskanker het nie. Indien jy ‘n hartsiekte het en medisyne soos bloed verdunners neem, ‘n vergrote prostaat het of lewer/nier siektes het moet jy behandeling eers met jou dokter bespreek.

T-Boost
 

Spesiaal geformuleer vir mans om hul gesondheid terug te neem

Manna Mansgesondheidsaanvullings

Hierdie formulerings is van die hoogste gehalte natuurlike bestanddele, spesifiek ontwerp om mans se gesondheid op 'n natuurlike manier te help bevorder.

What do customers say about Manna Men's Health Products?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

Andropause is a really good product. It has helped my husband tremendously. It has defintely helped him with his moods. He has a better sleep snores less and he does not feel hot as much as he used to and has also increased his concentration levels. Better memory. I highly recommend andropause. It has definitely changed my husbands life. Its a wonderful product.

— Pegasus

Oh boy! what it is to feel like a man again. My wife had MS, so no sex. I remarried after a long period and sex was not what it was. Now, with your two products, I am back in the happy land of pleasing my wife, I’ll continue to order. (Andropause and T-Boost.)

— Andrew

My Man struggles with bladder problems in general. And since I got him the T Boost he has much more comfort in his bladder. I highly recommend this product for men as a general health product and to make this part of their everyday use.

— Danitsa

(Andropause)
Say good bey to ED. This product along with Manna Blood Circulation is potent. I have a severe heart condition and this product changed my life.

— Eddie (Takealot)