Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

Effective Solutions for Common Health Issues

Gut Health

Discover the Power of All Natural Health Supplements for Managing Gut Health .

Filters

Clear all

Search Tags

4 Algemene Oorsake van Spysverterings Probleme

by Freda Coetzee

4 Algemene Oorsake van Spysverterings Probleme

Die enigste ding erger as stadige spysvertering, is geen spysvertering. Wanneer jy spysverteringsprobleme het en dit werk nie soos dit moet nie, kom dit dikwels met simptome soos maagpyn, stywe klere en ‘n gebrek aan ‘n goeie opelyf. In die meeste gevalle gaan dit binne ‘n paar dae verby, maar as dit aanhou, kan dit ‘n teken wees van ‘n chroniese probleem. Wat veroorsaak stadige spysvertering? Hier is vier algemene oorsake: 1. Te veel of te min vesel Vesel hou die dermkanaal aan die beweeg. Te min veselinname kan hardlywigheid veroorsaak. Te veel veselinname kan ook lei tot verstopping. Aanbevole hoeveelheid: 14 gram vesel per 1000 kalorieë. 2. Te min water Water help kos beweeg deur die dermkanaal. Dit hou ingewande sag en buigsaam. Vesel benodig water om effektief te werk. Aanbeveel: minstens 1,5 liter water per dag. 3. Spysverteringverwante gesondheidsprobleme Chroniese toestande kan vertering stadig of moeilik maak. Die algemeenstes is: Chrohn se siekte Divertikulitis Prikkelbare derm-sindroom (IBS) Simptome sluit in: Moeilike stoelgang (minder as 3 keer per week) Onvoorspelbare diarree Gereelde maagkrampe 4. Voedselallergieë Sekere voedselallergieë kan vertering tot stilstand bring. Algemene tekens: Voel moeg Swelling in die mond Uitslag op die vel Bloed in stoelgang Algemene allergene: Koring Eiers Skulpvis Melk Neute Hoe kan ek my spysvertering gesond hou? Maak seker jy eet genoeg vesel, drink genoeg water, en vermy voedsel wat jy nie goed verdra nie. Maar daar is ook ‘n natuurlike hulpmiddel… Manna GUT Support Manna GUT Support is ‘n natuurlike aanvulling wat die balans van goeie bakterieë en ensieme in jou spysverteringskanaal herstel. Dit ondersteun die gesondheid van jou ingewande en jou immuunstelsel. Hoe werk dit? Dit herstel gesonde flora en ensieme, verlig simptome van verteringverwante gesondheidsprobleme, en versterk die liggaam se natuurlike verdediging. Manna GUT Support bevat GEEN allergene of bymiddels nie.

Read more