Jy kan nou ‘n gesonde espresso geniet
MannaBrew is ‘n nuwe superkos gemaak van die peule van ‘n muskietboom en is ʼn gesonde alternatief vir koffie. MannaBrew bied die aroma van ryk, geroosterde koffie sonder die suurheid wat in koffie gevind word en sonder die rusteloosheid wat veroorsaak word deur kafeïne.