Verbrand vet op ‘n natuurlike en veilige manier
Manna Fat Burner is ontwerp om die liggaam te help om oortollige vet in energie om te skakel.
Welcome to our new store!
Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only
All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural
Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.
Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers
Manna Fat Burner is ontwerp om die liggaam te help om oortollige vet in energie om te skakel.
“Ek is baie beïndruk met die produk. Na net een week het ek al 1 kg verloor en ek voel wonderlik.”
Mariëtta Vermeulen
“Ek is net mal oor my vetverbrander, dit werk regtig. Ek is nie meer lus om sjokolade by die werk te eet nie.“
Adelle
Die verskillende bestanddele in die Manna F.A.T. Way To Go werk op ‘n sinergistiese manier. Dit werk as ‘n anti-okidant en help ook om bloedsuiker te beheer, verder verhoog dit jou metabolisme en dit demper jou eetlus en help om vette vinnig te verbrand.
Alle persone (vanaf die ouderdom van 12)
Uitsluitend:
“Ek gebruik Manna F.A.T. Way To Go nou al vir sowat 6 maande en ek het ‘n goeie paar kilogram verloor. Ek is werklik gelukkig met hierdie produk en sal aanhou om dit te gebruik. Dit is die eerste produk wat ek langtermyn gebruik en resultate sien…Dankie Manna”
Kulsum Davids
“Ek is regtig bly oor hierdie produk. Ek het glad nie lus vir suiker nie en my voedselinname het regtig afgeneem, gevolglik het ek 1,9 in ‘n week verloor. Wonderlik.”
Tebogo
Een kapsule drie keer per dag, saam met kos.
Raadpleeg asseblief u dokter voordat u Manna F.A.T. Way To Go saam met ander medikasie gebruik.
Dit word aanbeveel dat mense wat Warfarin en hoë bloeddruk medikasie gebruik nie die produk gebruik nie.
Absoluut! Maak net seker dat jy jou aanvullings versigtig kies en ‘n gesonde dieet en oefenprogram volg.
Laai die Manna Dieet eBoek GRATIS van die webwerf af om te help met effektiewe, gesonde gewigsverlies. Dit gaan nie net daaroor om vet te verbrand nie, maar om jou bloedsuikervlakke en insulienvlakke suksesvol te beheer.
Daar is ‘n aantal baie belowende nuwe ontdekkings in die wêreld van natuurlike vetverbranders, insluitend guarana. Baie mense sal probeer om jou te oortuig om voorskrifmedisyne te gebruik vir vetverlies, maar jy sal regtig baie gesonder wees, en dikwels beter langtermynresultate sien, deur natuurlike produkte te neem.
Dit is ‘n baie goeie vraag! Vinnige vetverlies is die belangrikste element van gewigsverlies, maar die gewig wat jy verloor is meestal as gevolg van die verlies van water en spiere. Die funksie van vetverbranders is om te help met die omskakeling van gestoorde vet na energie. Dit is ook hoekom dit baie belangrik is om te oefen sodat jy die omgeskakelde energie kan verbrand.
Manna F.A.T. Way To Go is ‘n nutriëntaanvulling en nie ‘n medisyne nie.
“Selfs oor die kerstyd het ek nie gewig opgetel nie. Hou van die produk en sal weer gebruik.”
Thea
“Ek gebruik Manna F.A.T. Way To Go. Dit is ‘n wonderlike produk en ek verloor 3 kg in ‘n maand sonder ʼn spesifieke dieet of oefening.”
Liana
We will not sell or share your information
Be the first to know about new collections and exclusive offers.