Beveg Candida Veilig en Natuurlik
Candida is ‘n probleem wat ontwikkel wanneer swamme groei. Die verskillende bestanddele van Manna Candida Support werk op ‘n holistiese manier om swamgroei te beveg en te beheer.
Welcome to our new store!
Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only
All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural
Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.
Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers
Candida is ‘n probleem wat ontwikkel wanneer swamme groei. Die verskillende bestanddele van Manna Candida Support werk op ‘n holistiese manier om swamgroei te beveg en te beheer.
“Hierdie produk is ongelooflik. Ek het Candida in my mond gehad. Ek kon nie eers my tande borsel nie. Voor dit besoek ek so vier keer ‘n spesialis waar hulle vir my kortisoon gegee het MAAR die Candida het na ‘n rukkie teruggekom. Hulle het vir my gesê om ‘n biopsie te kry, maar ek het gedink: laat ek eerder hierdie pil probeer en kyk. Ek het ook ‘n immuunversterker gebruik. Die meeste Candida het binne ongeveer 1 week weggegaan. Ek is nie spyt dat ek die produk gekoop het nie.“
Charne
As jy tans antibiotika, steroïede, anti-ulkusmedikasie of estrogeen neem, praat met jou dokter oor hoe jy jou medikasie op ‘n veilige manier kan verminder of kan staak.
Jy is gewaarborg om die geveg teen Candida te wen, bloot deur koolhidrate en soet kosse uit jou dieet te sny, en deur Manna Candida Support te gebruik.
Wees voorbereid – jou simptome sal eers vererger voordat dit verbeter. Hoofpyne of naarheid, vir ‘n dag of twee, kan te wagte wees. Die verergering van simptome is ‘n goeie teken. Dit beteken jou liggaam is besig om groot hoeveelhede dooie gisselle en hul gifstowwe suksesvol uit jou liggaam uit te skei, en dat jy op pad is om te herstel.
Om baie water te drink sal help om jou liggaam te suiwer. Drink ten minste twee liter per dag. Jy sal gou agterkom dat jou simptome minder word en jou ‘brein mis’ verdwyn – wat jou vry sal laat om al daardie ekstra energie te geniet.
“Fantastiese produk, ek het resultate binne ‘n paar dae gesien. Sal dit maandeliks koop.”
Amanda
Hierdie aanvulling bevat hoogs effektiewe natuurlike en organiese bestanddele wat saam werk om die simptome van Candida te elimineer.
“Uitstekende produk! Ek sukkel al baie lank met gisinfeksies, en niks het gewerk nie. Sedert ek Manna Candida Support begin gebruik het, is daar geen behoefte aan broekievoerings of ‘n verandering van onderklere gedurende die dag nie! Ek gebruik dit saam met Manna Gut Support“
Amanda
“Dit is ‘n uitstekende produk en ook baie veilig om te gebruik. Ek sukkel al lank met Candida en nadat ek dit gebruik het, het ek nie meer enige simptome nie!”
Sonja
Die verskillende bestanddele werk holisties om swamgroei te stop.
Manna Candida Support is ‘n voedingsaanvulling en nie ‘n medisyne nie.
Dosis
Een kapsule drie keer per dag, saam met kos
Natuurlik en organies: Ja
Vervaardig in NSF CGMP Fasiliteit: Ja
100% vry van bymiddels: Absoluut
Potensiële allergene Koring, bevat GEEN suiwel
Diabetiese vriendelik: Absoluut!
Raklewe: Een jaar gewaarborg
“My dogter sukkel al ‘n rukkie met Candida en niks wat ons probeer het, het gehelp nie – nie eers antibiotika wat die dokter voorgeskryf het nie. Vandat sy Manna Candida Support gebruik, is dit regtig baie beter en daardie konstante jeuk is weg! Dankie!!!“
Liz
“Ek voel baie beter en die produk werk regtig. Ek gebruik dit nou net vir ‘n paar dae, maar ek kan reeds die verskil voel. Ek kan dit regtig aanbeveel vir diegene wat aan Candida ly.“
Martie Kuhn