Verhoog bloedsirkulasie en bevorder gesondheid
Hierdie samestelling van top-gehalte natuurlike bestanddele, is spesifiek geformuleer om positiewe bloedsirkulasie op ‘n natuurlike manier te bevorder.
Welcome to our new store!
Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only
All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural
Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.
Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers
Hierdie samestelling van top-gehalte natuurlike bestanddele, is spesifiek geformuleer om positiewe bloedsirkulasie op ‘n natuurlike manier te bevorder.
Meer as 103 000 eenhede verkoop!
“Ek het my voorskrif vir hoë bloeddruk tablette met hierdie vervang. Ek het meer energie en het ook beter bloedsirkulasie sedert ek dit begin neem het. Dit werk vir my, baie gelukkig met hierdie produk.”
Sharon
VRY van ALLE groot potensiële allergene en is vry van ENIGE bymiddels. As jy na die bestanddele hieronder kyk, is dit duidelik waarom hierdie produk geformuleer is om die funksie van die vaskulêre stelsel te verbeter. Ons gebruik slegs vier bestanddele in die produk om die effekte van elke individuele bestanddeel optimaal te benut.
Ginkgo word al vir lank gebruik vir die behandeling van bloedafwykings en geheueprobleme. Dit is vandag welbekend as ‘n middel wat gebruik kan word om jou geheue skerp te hou. Laboratoriumstudies het bewys dat Ginkgo bloedsirkulasie verbeter deur bloedvate wyer te maak en help ook om bloed minder taai te maak. Dit is ook ‘n antioksidant.
Wetenskaplike studies toon dat die kombinasie van L-Citrulline en L-Arginine stikstofoksied-produksie verhoog vir kardiovaskulêre, immuunversterking en seksuele gesondheidsvoordele!
Guarana bevat kafeïen. Kafeïen stimuleer die sentrale senuweestelsel, hart en spiere.
Die bestanddele in Manna Blood Circulation Support help om stikstofoksied vry te stel om mikro-kapillêre bloedvloei te verhoog. Dit kan ook ongewenste bloedlipiedvlakke verlaag en lipiedneerslae in are oplos.
Die verskillende bestanddele werk op ‘n holistiese manier om te help met positiewe bloedvloei.
“Dit is ‘n wonderlike produk, ek gebruik dit al vir ‘n paar maande. En dit help regtig vir geswelde bene. AWESOME“
Zanovia
“My man het meer energie, sy hoë bloeddruk is onder beheer en hoofpyne is weg! Uitstekende produk”
Sharne
Neem 2 tot 3 kapsules in die oggend, saam met kos.
Ja, die produk is veilig om saam met enige ander medikasie te gebruik, behalwe met sekere hoë bloeddruk medikasie.
Die produk is diabeet-vriendelik en baie effektief om positiewe bloedvloei in diabete aan te help.
“Ek neem geen voorgeskrewe medisyne nie – net my Manna Health produkte – ek is 71 jaar oud en kan regtig nie kla nie. Hou van hierdie produk.“
Flo Delport
“Uitstekende produk. Ek ly aan water retensie en sedert ek hierdie kapsules neem het ek nie meer ‘n probleem nie. Ek het die kapsules begin neem om my bloedsirkulasie te verbeter, veral vir my hande, en toe merk ek op dat dit help vir die water retensie. Ek is so verlig!”
Tina
Volume 454, Issue 1, 7 November 2014, Pages 53–57