Winter Gewigsverlies Wenke
Die bekende sêding lei: “Somerlywe word in die winter gemaak” Dit is egter die waarheid. Ons kan nie eers aan daardie bikini lyf begin werk as dit reeds somer is nie – dan is dit eenvoudig te laat. Dit is ook ‘n geldige stelling omdat meeste van ons in die wintermaande gewig optel. Dit…