5 Redes vir Winter Gewigstoename
Ons almal tel gewig op gedurende die winter – maar hoekom? Ons besef dit dalk nie tydens die winter nie. Maar sodra dit begin warmer word en ons pas ons somersklere aan, dan pas alles nie soos laasjaar nie as gevolg van winter gewigstoename! Dan tref dit ons… Die winter was nie goed vir ons…