Die Skade Wat ‘N Verhoogde Uriensuur In Jou Liggaam Doen . . .
‘n Hoë uriensuur vlak kan die liggaam erg beskadig en jig en nierstene kan as gevolg daarvan ontwikkel. Hoewel die jig aanval die pad kan vat, en nierstene verwyder kan word is daar veel meer erge gevolge van verhoogde uriensuur, byvoorbeeld nierversaking, lewer siektes en hartsiektes. Hierdie ernstige gevolge kan wel ‘n tyd vat om…