10 Mees Algemene Simptome Van Menopouse
Menopouse is nie iets om na uit te sien nie, maar ongelukkig is dit deel van die lewe vir alle vroue tot een of ander mate. Maar watter simptome kan ons verwag? En wat kan ons daaraan doen? Kom ons kyk na die mees algemene tekens wat kan aandui dat dit menopouse-tyd is, want…