Hoe Om Swangerskap Diabetes Te Hanteer & Behandel
Swangerskap diabetes word al hoe meer algemeen, en selfs nog meer van ‘n probleem. Swangerskap diabetes, is ‘n vorm van diabetes wat talle swanger vroue beïnvloed. Dit ontwikkel gewoonlik iewers tussen week 24 en week 28 van die swangerskap, wanneer die liggaam nie genoeg insulien produseer om die verhoogde suikervlakke in die liggaam (wat help…