Pasop vir Sogenaamde “Gesonde” Kosse
Daar is baie kosse wat gesien word as “gesond”, maar eintlik glad nie is nie. Hierdie sogenaamde “gesonde” kosse bevat dikwels versteekte suiker, of is net nie so gelaai met goeie voeding soos wat hulle belowe nie. Daar is verskeie redes hoekom ons sekere sogenaamde “gesonde” kosse as gesond beskou. Dit kan wees weens…