Die Simptome van ADHD

Die Simptome van ADHD

This article is also available in English Read Now Kinders en tieners met aandaggebrek-hiperaktiwiteitsversteuring (AGHS/ADHD) is dikwels rusteloos, sukkel met konsentrasie en kan baie impulsief optree. Die aantal kinders wat met ADHD gediagnoseer word, groei by die dag, en dit kan ouers en onderwysers moeg en moedeloos maak. Die simptome van ADHD kan minder prominent onder…