Die Regte Resep vir Gewigsverlies
Daar is talle foefie-diëte wat vinnige gewigsverlies belowe. Maar hulle is nie altyd volhoubaar nie… Nou wat is dan die regte resep vir gewigsverlies? Baie mense hoor die woord “bloedsuiker” en dink onmiddelik aan diabetes. Maar bloedsuiker speel ‘n BAIE groter rol as dit… Veral as dit kom by gewigsverlies. Watter rol speel…