Wat is die REGTE maniere om gewig te verloor?
Dit is natuurlik om in te spring en kalorieë te sny, slaai te eet vir elke ete, en by ‘n gimnasium aan te sluit – en dit alles om te probeer maer word… Maar hoeveel keer het ons dit probeer en misluk na ‘n paar weke – of selfs net ‘n paar dae? Daar…