6 Ekstra Motiverings Om Gewig te Verloor
Om gewig te verloor het BAIE meer voordele as om net mooi te lyk en gesond te wees… Deur slegs net ‘n paar kilogramme ekstra om die middellyf rond te dra word die kans van gesondheidsprobleme dadelik drasties verhoog. Gelukkig is daar motiverings om gewig te verloor om daardie gesondheidsprobleme te wil vermy. Hier…