Menopouse: 10 Mites Oor Gewigsverlies!
Jy kom agter jy tel ‘n bietjie gewig op, hier en daar kom sit daar ‘n bietjie ekstra by! Dit is tog normaal gedurende menopouse!? Met die beste van voornemens besluit jy om jou kalorie inname te verminder, ‘n gesonde dieet te volg wat sin maak. MAAR voor jy begin; daar IS ‘n paar mites…