Menopous?! Eina!

Menopous?! Eina!

Hier is ‘n paar Menopous probleme en oplossings. 1. Warm Gloede,  Koue Gloede  Warm gloede, is die liggaam se reaksie op ‘n afname in die hormoon estrogeen, wat natuurlik voorkom as vroue se  menopous begin loer. Nie alle Evas ervaar warm gloede nie, maar meer as die helfde doen wel. By sommige dames, daal die…