6 Wenke om Makliker Gewig te Verloor
Soms is gewigsverlies eintlik baie voor die hand liggend. Te veel mense probeer almal beindruk met ingewikkelde “nuwe” maniere om gewig te verloor. Maar hoekom moet mens dit meer ingewikkeld maak as wat dit is? Veral as dit nie nodig is nie. Jy is nou al moedeloos vir al die moeilik-om-te-volg diete en kitsdiete…