Insulien Weerstandigheid Veroorsaak Maagvet
Meer as 50% van volwassenes is oorgewig. Om oorgewig te wees is eintlik bitter gevaarlik. Insulien weerstandigheid veroorsaak maagvet wat kan lei tot oorgewig raak, waar baie mense dink om oorgewig te wees beteken mens pas nie meer in al mens se klere nie. Maar dit gaan baie verder as net dit… Om oorgewig…