Wat Hoë Bloedsuiker Aan Die Voete Doen
Een van die mees onaangename simptome van hoë bloedsuiker vlakke is voet probleme. Maar ongelukkig is dit ook een van die mees algemene probleme… Voet probleme as gevolg van hoë bloedsuiker vlakke ontstaan gewoonlik weens swak bloedsirkulasie of skade aan die senuwee. Dit veroorsaak verskillende komplikasies wat wissel vanaf pyn in die voete, tot…