5 Gevare Van Diabetes
Diabetes moet nie ligtelik opgevat word nie…. Baie van ons besef nie hoe ernstig die gevare van diabetes is nie. So asof dit maar net ‘n effense ongerieflike situasie sou wees om in te beland. Maar die feit is dat dit eintlik ‘n bitter ernstige saak is. As diabetes nie beheer word nie kan dit…