MannaBrew Superfood Coffee

MannaBrew Superfood Coffee

Jy kan nou ‘n gesonde espresso geniet

MannaBrew is ‘n nuwe superkos gemaak van die peule van ‘n muskietboom en is ʼn gesonde alternatief vir koffie. MannaBrew bied die aroma van ryk, geroosterde koffie sonder die suurheid wat in koffie gevind word en sonder die rusteloosheid wat veroorsaak word deur kafeïne.

MannaBrew Superfood Coffee information is also available in English

MannaBrew is beskikbaar by

5/5

Ek is ’n groot cappuccino-aanhanger. So toe ek die eerste keer aan hierdie nuwe produk genaamd MannaBrew bekendgestel is, was ek baie skepties! Na die tweede slukkie was ek VERKOOP! Die  romerigheid, uit hierdie wêreld! Verder is dit GESOND!!!!

Lyn Engelbrecht

Wat is MannaBrew?

Die superkos "koffie" wat die lewens van almal wat betrokke is verander.

Ons is nie net nog ‘n koffieverskaffer wat jou probeer oortuig dat ons koffie die beste is nie, want MannaBrew is NIE KOFFIE NIE.

MannaBrew word in werklikheid gemaak van ‘n superkos afkomstig van die muskietboom, wat ook, soos koffie, gerooster word.

Jy kan dus steeds ‘n aromatiese, ryk en donker koppie warm vloeistof geniet – maar dit is anders as enigiets wat jy nog ooit geproe het.

So om op te som… MannaBrew lyk soos koffie, kan op dieselfde manier as koffie gemaak word, kan geniet word nes koffie, maar dit is ‘n superkos en smaak super goed!

Wat presies is "muskiet"?

Muskiet is ‘n tipe doringboom. Dit dra sy “vrug” in die vorm van ‘n lang peulgewas. Hierdie peulgewasse is wat ons gebruik om MannaBrew te maak.

Die Muskietboom is een van die gehardste bome op aarde. Sy wortels kan tot 50 meter diep groei, opsoek na kosbare water in woestyngebiede.

Geproduseer met die Gesondheid Fynproewer in Gedagte

MannaBrew Caffeine Free
MannaBrew Nut Free
MannaBrew Wild Harvested
MannaBrew Vegan
MannaBrew GMO Free
MannaBrew USDA Certified
MannaBrew Acidity Free
MannaBrew Lactose Free
MannaBrew Gluten Free
MannaBrew Cruelty Free
MannaBrew High in Minerals
MannaBrew SA
5/5

Ek is mal oor my koffie. Eintlik is ek ‘n totale ‘koffiesnob’. Om my cappuccino te maak en te geniet is vir my ‘n daaglikse ritueel. MannaBrew vervang nou my koffiebone. Dit merk vir my al die blokkies. Dit is ryk en heerlik, en met hawermelk is dit ook romerig. Ek meng dit soggens met koffie so geniet steeds daardie koffieskop maar met die helfte van die kafeïen en suurheid van regte koffie. In die middae geniet ek dit op sy eie.

Gabrielle van Heesch

Dit is nie net nog 'n verbruikersproduk nie. Dit is 'n produk wat lewens verander.

Story Image

Die lewens van die mense wat dit drink:

Mense kan ‘n alternatiewe warm drankie geniet wat hulle steeds die volle koffie-ervaring gee sonder enige newe-effekte. Dit is ‘n superkos wat nie die liggaam beskadig nie, maar eerder gesondheid bevorder.

Story Image

Die lewens van die plaaslike werkers wat die peule bymekaarmaak:

Die produk voorsien ‘n bron van inkomste vir mense in armoedige gebiede, en sodoende kan hulle ook vir hul gesinne voorsien. Dit gee op sy beurt ‘n massiewe hupstoot aan die plaaslike ekonomie waar die peule geoes word.

Story Image

Die lewens van die boere op wie se plase hierdie bome groei:

Boere het nou meer tyd, energie en hulpbronne om voedsel te produseer wanneer die water en grond nie deur die vinnig verspreidende muskietbome gebruik word nie.

5/5

“Love it! You can taste the goodness of this superfood coffee straight away!! Remember it’s stronger tasting than usual coffee, so halve your coffee to water ratio, add a dash of milk and no sweetener necessary as it’s naturally sweet!!”

Lize-Marié

Koop MannaBrew aanlyn nou!

MannaBrew is beskikbaar by

5/5

Muskiet” is ‘n wonderlike superkos! Hoogs voedsaam en kafeïenvry, om dit in die vorm van koffiepoeier te vind, was ‘n spesiale bederf!

Madeli

Hoe om MannaBrew te brou

Probeer ons heerlike koffie-alternatief met ‘n bietjie melk of room vir ‘n werklike lekker drankie, of drink dit swart om die sterk koffiegeur ten volle te geniet.

Een boks MannaBrew kan tot 30 koppies maak en is dubbeld so sterk soos gewone koffie! Gebruik dus die helfte van wat jy normaalweg sal gebruik wanneer jy koffie maak.

Coffee making process

Franse Pers

Gebruik 1-3 opgehoopte teelepels per koppie (volgens verlangde sterkte).

Coffee making process

Moka Pot

Vul die potjie halfpad met MannaBrew, plaas op medium-hoë hitte en laat dit perkoleer.

Coffee making process

Espresso

Maak die portafiltermandjie halfpad vol, stamp liggies vas en laat die espresso deurfilter.

Coffee making process

Filter

Gebruik 1-3 opgehoopte teelepels per koppie (volgens verlangde sterkte).

5/5

“This has become our go-to drink, we have even gone to restaurants and hoped that they would have your product there, we absolutely love your product!”

Andre & Janine Bouwer

Koop MannaBrew aanlyn nou!

MannaBrew is beskikbaar by

5/5

Hou eenvoudig van hierdie koffie. Dit is smaaklik met ryk natuurlike geure. Dit is ‘n bietjie soet, eintlik nie nodig om suiker by te voeg nie.

George

Print Friendly, PDF & Email