F.A.T.

Manna Fat Burner

Verbrand vet op ‘n natuurlike en veilige manier

Manna Fat Burner is ontwerp om die liggaam te help om oortollige vet in energie om te skakel.

Manna Fat Burner information is also available in English

Manna Fat Burner is beskikbaar by

5/5

“Ek is baie beïndruk met die produk. Na net een week het ek al 1 kg verloor en ek voel wonderlik.”

Mariëtta Vermeulen

Wat is dit? (Aktiewe bestanddele)

Prosopis-mengsel (Manna®) – Glukose-homeostase (1)

Manna Heath se prosopis-mengsel help om insulienvlakke normaal te hou deur jou bloedsuikervlak te stabiliseer en sodoende word gesonde gewigsverlies bevorder.

Eucalyptus-ekstrak (immuunmodulerend en anti-oksidant) (2)

Die antioksidant-eienskappe in die flavonoïede en polifenole van hierdie natuurlike eucalyptus-ekstrak is selfs hoër as druiwesaad-ekstrak.

Pietersielie (3)

Pietersielie help om gifstowwe uit die liggaam te verwyder, en dit help met vertering en assimilasie van voedsel.

Gemmer (Verbeter metabolisme) (4)

Gemmer bevat 'n suur wat ensieme in die maag stimuleer, wat weer metabolisme kan aanhelp. Hoe beter jou metabolisme, hoe meer kalorieë sal jy verbrand. Gemmer verbeter spysvertering – wanneer die spysverteringstelsel op sy beste funksioneer, beweeg kos vrylik deur die liggaam, wat opgeblasenheid en hardlywigheid verminder.

Guarana (5)

Guarana verhoog metabolisme en verbeter termogenese – (die liggaam se vermoë om vetsure vry te maak en dit vir energieproduksie te gebruik). Guarana verminder ook eetlus en beveg vrye radikale.

Guargom (6)

Die inname van guargom kan liggaamsgewig verminder, en laat jou versadig voel. Kommersiële semelprodukte laat mens ook versadig voel maar guargom doen dit aansienlik beter.
5/5

“Ek is net mal oor my vetverbrander, dit werk regtig. Ek is nie meer lus om sjokolade by die werk te eet nie.

Adelle

Hoe werk dit?

Die verskillende bestanddele in die Manna F.A.T. Way To Go werk op ‘n sinergistiese manier. Dit werk as ‘n anti-okidant en help ook om bloedsuiker te beheer, verder verhoog dit jou metabolisme en dit demper jou eetlus en help om vette vinnig te verbrand.

Voordele van Manna F.A.T. Way To Go

  • Help om vette te verbrand as energie
  • Verbeter jou metabolisme
  • Anti-oksidasie (om van vrye radikale in die vetselle ontslae te raak)
  • Help om jou eetlus te demper
  • Help om aktiwiteite wat vette verbrand te handhaaf

Wie kan dit gebruik?

Alle persone (vanaf die ouderdom van 12)

Uitsluitend:

  • Vroue wat swanger is of borsvoed
  • Kinders jonger as 12 jaar oud
  • Mense op hoë bloeddruk medikasie
  • Mense wat allergies is vir die bestanddele
5/5

“Ek gebruik Manna F.A.T. Way To Go nou al vir sowat 6 maande en ek het ‘n goeie paar kilogram verloor. Ek is werklik gelukkig met hierdie produk en sal aanhou om dit te gebruik. Dit is die eerste produk wat ek langtermyn gebruik en resultate sien…Dankie Manna”

Kulsum Davids

Koop Manna Fat Burner aanlyn nou!

Manna Fat Burner is beskikbaar by

5/5

“Ek is regtig bly oor hierdie produk. Ek het glad nie lus vir suiker nie en my voedselinname het regtig afgeneem, gevolglik het ek 1,9 in ‘n week verloor. Wonderlik.”

Tebogo

Hoe veilig is dit?

  • Natuurlik en Organies: Ja
  • Vervaardig in NSF CGMP fasiliteit: Ja
  • 100% vry van bymiddels: Absoluut
  • Potensiële allergene: Koring, vry van suiwel
  • Diabetesvriendelik: Absoluut
  • Raklewe: Een jaar gewaarborg

Hoe om dit te gebruik (Dosis)

Een kapsule drie keer per dag, saam met kos.

Kan ek Manna F.A.T. Way To Go neem saam met my huidige medikasie?

Raadpleeg asseblief u dokter voordat u Manna F.A.T. Way To Go saam met ander medikasie gebruik.

Dit word aanbeveel dat mense wat Warfarin en hoë bloeddruk medikasie gebruik nie die produk gebruik nie.

Is Manna F.A.T. Way To Go my tyd en geld werd?

Absoluut! Maak net seker dat jy jou aanvullings versigtig kies en ‘n gesonde dieet en oefenprogram volg.

Laai die Manna Dieet eBoek GRATIS van die webwerf af om te help met effektiewe, gesonde gewigsverlies. Dit gaan nie net daaroor om vet te verbrand nie, maar om jou bloedsuikervlakke en insulienvlakke suksesvol te beheer.

Wat is die mees effektiewe natuurlike vetverbrander?

Daar is ‘n aantal baie belowende nuwe ontdekkings in die wêreld van natuurlike vetverbranders, insluitend guarana. Baie mense sal probeer om jou te oortuig om voorskrifmedisyne te gebruik vir vetverlies, maar jy sal regtig baie gesonder wees, en dikwels beter langtermynresultate sien, deur natuurlike produkte te neem.

Is vetverbranding en vetverlies verskillend?

Dit is ‘n baie goeie vraag! Vinnige vetverlies is die belangrikste element van gewigsverlies, maar die gewig wat jy verloor is  meestal as gevolg van die verlies van water en spiere. Die funksie van vetverbranders is om te help met die omskakeling van gestoorde vet na energie. Dit is ook hoekom dit baie belangrik is om te oefen sodat jy die omgeskakelde energie kan verbrand.

Vrywaring

Manna F.A.T. Way To Go is ‘n nutriëntaanvulling en nie ‘n medisyne nie.

5/5

“Selfs oor die kerstyd het ek nie gewig opgetel nie. Hou van die produk en sal weer gebruik.”

Thea

Koop Manna Fat Burner aanlyn nou!

Manna Fat Burner is beskikbaar by

5/5

“Ek gebruik Manna F.A.T. Way To Go. Dit is ‘n wonderlike produk en ek verloor 3 kg in ‘n maand sonder ʼn spesifieke dieet of oefening.”

Liana

Navorsing oor die aktiewe bestanddele

  1. The efficacy of Prosopis glandulosa as antidiabetic treatment in rat models of diabetes and insulin resistance – Journal of Ethnopharmacology 137 (2011) 298–304
  2. NTIMICROBIAL ACTIVITY AND PHYTOCHEMICAL ANALYSIS OF EUCALYPTUS TERETICORNIS BARK AND LEAF METHANOLIC EXTRACTS – International Journal of Pharmaceutical Sciences Review and Research – Volume 4, Issue 2, September – October 2010; Article 021
  3. Aktan F, Henness S, Tran V. H, Duke C. C, Roufogalis B. D, Ammit A. J. Gingerol metabolite and a synthetic analogue Capsarol inhibit macrophage NF-kappaB-mediated iNOS gene expression and enzyme activity. Planta Med. 2006;72(8):727–34. [PubMed]
  4. Effect of parsley (Petroselinum crispum) intake on urinary apigenin excretion, blood antioxidant enzymes and biomarkers for oxidative stress in human subjects. – Br J Nutr. 1999 Jun;81(6):447-55.
  5. The effects of a single-dose thermogenic supplement on resting metabolic rate and hemodynamic variables in healthy females – a randomized, double-blind, placebo-controlled, cross-over trial – J Int Soc Sports Nutr. 2016; 13: 13.
  6. Antihyperglycemic and antihyperlipidemic effects of guar gum on streptozotocin-induced diabetes in male rats – Pharmacogn Mag. 2012 Jan-Mar; 8(29): 65–72