‘n Hoë uriensuur vlak kan die liggaam erg beskadig en jig en nierstene kan as gevolg daarvan ontwikkel.
Hoewel die jig aanval die pad kan vat, en nierstene verwyder kan word, is daar veel meer erge gevolge van verhoogde uriensuur, byvoorbeeld nierversaking, lewer siektes en hartsiektes. Hierdie ernstige gevolge kan wel ‘n tyd vat om te ontwikkel en selfs nooit te voorskyn kom nie, maar die moontlike is duidelik daar.
‘n Verhoogde uriensuur is die aanvang van die ontwikkeling van hoë bloeddruk en hartsiektes. Studies is nog in die proses om te bepaal of hierdie ‘n resultaat is van hoë uriensuur of net ‘n waarskuwing daarvan.
Jig is ook ‘n erg pynlike vorm van artritis. Jig is ook die oorsaak van verhoogde suurvlakke in die bloed. Jou liggaam kan nie ontslae raak van die te veel suur nie en so vorm die oorlas kristalle in die bindweefsel.
Gewoonlik in die gewrigte en dele van die liggaam wat die meeste werk doen, soos jou voete, knieë en enkels, selfs tone en vingers. Elke mens se toestand is anders en affekteer die liggaam op ‘n verskillende manier. Die pyn is dieselfde maar die liggaamsdele kan verskil.
Gewoonlik word ‘n erge aanval van jig gevolg deur nog een, en daarom is dit belangrik om ‘n lewenstylverandering te maak en uit te vind hoe om die uriensuur vlakke in jou liggaam te verlaag. Die belangrikste is om hierdie kondisie aan te spreek en te erken!
Nierstene
Daar is verskillende tipes nierstene. Die niersteen wat veroorsaak word deur hoë uriensuur staan bekend as uriensuur nierstene. Hierdie nierstene is nie so algemeen soos ander nie — hulle maak sowat 5–10% van alle nierstene uit. Die slegte nuus is dat hierdie tipe niersteen kan aanhou terugkeer.
Nierstene kan deur jou dokter ontleed word — probeer dit hou as dit deur jou sisteem beweeg. En natuurlik, dit kan vierletterwoord-pyn veroorsaak! EINAAAA!
Genoeg water drink en om gehidreer te bly is uiters belangrik, want dan hoef die liggaam nie water te gebruik om uriensuur op te los nie. Andersins vorm daar pynlike kristalle wat lei tot uriensuur nierstene.
Wat is die Manna pH Balance?
Die gebruik van botaniese- en kruie-behandeling om die pH-vlakke in die liggaam te balanseer, neem daagliks toe. Dit is moontlik as gevolg van die nadelige gevolge wat verband hou met chemiese medikasie.
Manna pH Balance word slegs gemaak van natuurlike bestanddele van die hoogste gehalte en is ontwerp om hoë uriensuurvlakke en die pH van die liggaam onder beheer te hou. Dit help ook om artritis-simptome en jig te verlig.
Die produk is vry van alle potensiële allergene en enige bymiddels.
Hoe werk dit vir verhoogde uriensuur?
Manna pH Balance help om die tempo waarteen uriensuur uit die liggaam geskei word te verhoog, en verlaag die liggaam se inflammasie-reaksie teenoor uriensuur.
Hierdie produk help ook om die bloedsomloop deur die niere te verbeter.
Die verskillende bestanddele werk saam om uriensuurvlakke te beheer en die pH-vlakke in balans te bring.
Voordele van Manna pH Balance:
- Help om hoë uriensuurvlakke in die liggaam te verlaag.
- Verlig artritis-simptome.
- Help om jig en verwante simptome te verlig.
- Verlig osteoartritis.
- Balanseer die pH van die liggaam.