Free Shipping

Get free shipping on all orders above R550. *South Africa Only

Natural and Organic

All our ingredients are non-GMO, sustainably sourced and natural

More on Health?

Hundreds of fascinating articles on solving different health problems.

Excellent savings

Sign up to our newsletter for weekly specials and vouchers

chevron_left chevron_right

6 Verbasende Kosse Wat Help Met Gewigsverlies

6 Verbasende Kosse Wat Help Met Gewigsverlies

Daar is deesdae soveel kosse wat ons moet vermy.

Dit voel asof daar niks meer is wat ons kan eet wat ons nie laat gewig op tel nie.

Maar wat as daar kosse was wat kon help met gewigsverlies om gewig af te skud, in plaas daarvan om dit op te tel?

Dis reg – daar is sekere kosse wat die liggaam help om vet te verbrand!

Maar HOE kan hierdie kosse dit doen?

Hulle help om bloedsuikervlakke te reguleer en stabiel te hou. Sodra bloedsuikervlakke stabiel is, is dit baie makliker vir die liggaam om vet te verbrand.

Kom ons kyk na 6 kosse wat help met gewigsverlies…

  1. Appels en Pere

    Appels en pere is vol vesel, wat jou laat versadig voel en help keer dat jy ooreet. Vesel stabiliseer bloedsuiker deur suiker stadig vry te stel.

    Hoe om dit by te voeg in jou dieet: Eet ‘n peer voor ete en hou die skil aan vir ekstra vesel.

  2. Pomelo’s

    Pomelo’s help om insulien te reguleer. Enige iets wat insulienvlakke verlaag, kan gewigsverlies ondersteun.

    Hoe om dit by te voeg in jou dieet: Gebruik in vrugteslaai of saam met jogurt vir ontbyt.

  3. Amandels

    Amandels bevat baie proteïen en pas goed by lae-koolhidraat diëte. Hulle hou jou versadig tussen etes sonder suikerpieke.

    Hoe om dit by te voeg in jou dieet: Gebruik as peuselhappie – 22 amandels is ‘n porsie.

  4. Eiers

    Eiers is proteïenryk en voedsaam. Hulle is laag in kalorieë en help met gewigsverlies.

    Hoe om dit by te voeg in jou dieet: Begin jou dag met eiers vir ontbyt. Gebruik ook in slaaie en geregte.

  5. Brandrissies

    Brandrissies help jou om voller te voel na etes.

    Hoe om dit by te voeg in jou dieet: Voeg by groente, bredies of vleisgeregte.

  6. Sjokolade

    Donker sjokolade is ‘n antioksidant en help om vetopberging in selle te verminder.

    Hoe om dit by te voeg in jou dieet: Eet ‘n blokkie na ete, of smeer gesmelt oor volgraan koekie.

Wil jy selfs MEER EFFEKTIEF gewig verloor?

Gebruik Manna Blood Sugar Support saam met elke maaltyd.

Dit help om bloedsuikervlakke natuurlik te balanseer, wat ook bloeddruk kan verlaag en gewigsverlies bevorder.

Dit werk perfek saam met vetverbrandende kosse deur bloedsuiker konstant te hou.

Hoe werk dit?

Manna Blood Sugar Support meng met kos en stel suiker stadig in die bloedstroom vry. Minder insulien word benodig, wat vetopberging verminder.

Wat is die risiko’s en newe-effekte?

GEEN! Manna Blood Sugar Support word gemaak van Prosopis (Mesquite) peule en bevat geen chemikalieë of bymiddels nie. Dis heeltemal natuurlik en veilig.

Wat kry ek daaruit?

  • Help om bloeddruk te beheer via bloedsuikerstabilisering.
  • Verminder kosdrange.
  • Verhoog energie oor tyd.
  • Laat jou toe om soetgoed te geniet met beheer.
  • Help met die laaste kilogramme wat moeilik wil afkom.
  • Verbeter jou leefstyl en maaltydgenot saam met ander.
  • Voorkom skielike "sugar crash" ná suiker-inname.

Daar is nog vele voordele… as jy twyfel of jy hierdie No-Brainer nodig het – lees die artikel weer!

‘n Natuurlike manier om gesonde bloedsuikervlakke te ondersteun

Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support is die enigste organiese aanvulling vir bloedsuikerondersteuning, wat saam met enige ander medikasie gebruik kan word. Die beheer van bloedsuikervlakke kan help om diabeetverwante probleme te voorkom, insulienweerstandigheid teë te werk of heeltemal te stop en gesonde gewigsverlies aan te help.

What do customers say about Manna Blood Sugar Support?

Satisfied Customers

chevron_left chevron_right

I have never used this product before but must say that with a Blood Sugar Reading of over 20 I now dropped to below 10 in one week and making use use of no other medication at all. It is simply the best product ever. Tx Manna for a great product. A real life changer

— Richard (Takealot)

The best blood sugar support product ever, and the weight loss is a BONUS

— Liana

My Diabetes medications were making me ill, so I bought Manna Blood Sugar Support and it has worked very well, keeping my readings stable. I would readily recommend this product. The support I have received from Manna Health has been wonderful.

— Alma Marshall

I have been using the product for 17 days and can not believe the results I am getting. I have lost 3kg already! not to mentiont the Low GI Strawberry shake in my smoothies just amazing!

— Babara Pieters