Wat is Suikerverslawing?
Staan suikerverslawing in jou pad tot ‘n gesonde leefstyl? Die meeste mense beskou suiker oor die algemeen nie as verslawend of so ernstig soos baie ander verslawings nie – maar as regstellende maatreëls nie getref word nie, kan suikerverslawing tot ‘n aantal ernstige gesondheidseffekte lei soos: Gemoedsversteurings Vetsug Kandida oorgroei Lekkende derm en metaboliese afwykings…